Indien jy Malelane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malelane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malelane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malelane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malelane akkommodasie
26 lekke plekke om te bly
SANParks Berg-en-Dal Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin aan die oewer van die Matjulu-spruit geleë e...
Buffalo Hotel is die oudste hotel in Mpumalanga se gewilde Wilde Grens-streek en dis in 1923 gebou. Die hotel is id...
Gecko Cottages is in Hectorspruit, 'n klein plaasdorpie tussen Malelane en Komatipoort langs 'n suidelike sytak van...
Nkomazi Kruger Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf in 'n pragtige, plattelandse atmosfeer, tussen bosveld en suikerr...
Kambaku River Lodge
Kambaku River Lodge is perfek geleë, net 12 km van Malelane af, aan die suidelike oewer van die Krokodilrivier en d...
Little Farm Cottage is op 'n werkende vrugte- en suikerrietplaas geleë en is net 'n kort entjie se ry vanaf Malelan...