Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5062 resensies.

Clarens, Malotiroete

Patcham Place

"Baie om te sien en as jy fietsry dan kan jy dit daar ook doen."

Clarens, Malotiroete

Collett House

"Love Clarens. Has something for everyone."

Clarens, Malotiroete

Bergwoning Accommodation

"Pragtige dorp en natuur. Maar bring jou eie kos en vleis. Die winkel op dorp is maar baie basies gestock!"

Clarens, Malotiroete

Castello Catharina

"Heerlike atmosfeer, lekker eetplekke en oulike winkeltjies. Glad nie uitspattig duur vir 'n groot toerisme aantreklikheid nie. Een van die lekkerste en oulikste dorpies ."

Fouriesburg, Malotiroete

Drs Place Guesthouse

"Baie rustig, veral vir iemand uit die stad!"

Clarens, Malotiroete

Old Mill Drift Guest Farm

"Uiters mooi wêreld. Beveel dit aan vir enige natuurliefhebber. Regtig baie mooi."

Clarens, Malotiroete

Royal Coachman Lodge

"Pragtige dorp wat `n "kunsgevoel" het. Mooi winkeltjies en lekker eetplekke."

Clarens, Malotiroete

Botterkloof Selfsorg Gastehuis

"Was heerlik, daar kort net iets vir kinders onder 12 jaar om te doen. Klimrame of trampoliens op grasperk...of so iets!"

Clarens, Malotiroete

Fairview Cottages

"Baie mooi en skoon en baie plekke om te besoek."

Clarens, Malotiroete

Bergwoning Accommodation

"Geniet altyd die rustigheid van Clarens en sy mense."

Clarens, Malotiroete

La Bri

"Mal oor Clarens. Soveel om te doen in hierdie klein dorpie."

Clarens, Malotiroete

Fairview Cottages

"Clarens is vir my een van Suid Afrika se mooiste bestemmings. "

Clarens, Malotiroete

Maluti Mountain Lodge

"Dit is 'n moet om 'n draai in Lesotho te gaan maak."

Clarens, Malotiroete

Domaine Sérénité

"Amazing little town with lots of social possibilities to experience."

Clarens, Malotiroete

Mont d’Or Clarens

"Besige klein dorpie soms, maar dit bly maar ongelooflik mooi, veral na die goeie reëns. Bespreek dalk net vroegtydig as jy spesifieke restaurant wil gebruik, veral in besige tye. "

Clarens, Malotiroete

V'Kansi Khaya

"Baie oulike dorpie. "

Clarens, Malotiroete

Twogether

"Beste plek in die wereld!"

Clarens, Malotiroete

The Attic & Below

"Pragtig, veral hierdie tyd van die jaar. "

Clarens, Malotiroete

Collett House

"Naweek was te kort. Gaan beslis vir 'n week daar kuier!"

Clarens, Malotiroete

Nandina

"Verskriklike stunning plek, 360 uitsig oral!"

Clarens, Malotiroete

Fairview Cottages

"Beautiful town and friendly people will definitely visit again."

Clarens, Malotiroete

Knock Out View

"Clarens bly 'n voorkeur-bestemming."

Clarens, Malotiroete

Vista 70 Clarens

"Parkering is 'n probleem omdat Clarens so gewild is en uitgebrei het. Daar is nog soveel eetplekke wat ek graag sal wil besoek."

Clarens, Malotiroete

Clarens Lakeview Cottage

"Omgewing wonderlik! Ontwikkeling oorkant R712/Clarens pas nie by dorp en omgewing!"

Clarens, Malotiroete

Rooikat Cottage

"Perfekte plek om jouself to verloor en te herlaai. Natuurskoon, kunste en ook vir die avontuurlustige. Die geheim is om met al die mense (inwoners) te gesels! "

Clarens, Malotiroete

No 2 The Mews

"Clarens het geen kommentaar nodig nie! Gaan en geniet!"

Blad
Blad 137 - Wys 4081 tot 4110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang