Geverifieerde Resensie
Mbombela (Nelspruit)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
9 on Feijoa"Lekker sentraal geleë, naby al die besighede en winkelsentrums. Rustige woonbuurt."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
@ 4 Annette"Sonheuwel op sigself is nie 'n toeristebestemming nie, maar is uitstekend geleë ten opsigte van vele besienswaardighede en toeriste-attraksies."
"Dit is 'n stad, maar rustig en veilig heerlik stil weg van besighede af. Maar alles omvattend en byderhand."
"Dis die laeveld, jy hou daarvan of nie, ek's 'n boorling en geniet altyd die area."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
@ 4 Annette"Vir ons was dit 'n vertrekpunt om die omgewing te verken."
Steiltes, Mbombela (Nelspruit)
Artist's Attic Self-Catering Cottage"Rustige woonbuurt met pragtige uitsig."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Global Village Guest House"Beste verblyf vir Innibos, perfek absoluut geen probleem net 'n bederf!"
"Baie lekker dorp. Ek kan daar gaan bly, weg van groot stede, maar tog 'n stadsatmosfeer."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Sunset View"Die plekkie is ietwat moeilik om te vind, maar die uitsig vergoed ruimskoots. "
"Nelspruit was nog altyd ons "aandoen halte" op ons pad na die Wildtuin, maar ons het nog nooit Nelspruit verder ontgin as 'n toeristebestemming nie. "
"Ons besoek Nelspruit gereeld vir Sportbyeenkomste en natuurlik vir Innibos! Al die omliggende besienswaardighede dra by tot Nelspruit se sukses."