Geverifieerde Resensie
Mbombela (Nelspruit)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Quiver Tree Garden Cottage"Verblyf baie naby aan die MediClinic Hospitaal as 'n familielid daar opgeneem is."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Cronje Cottage"Dit is definitief baie mooi op teen die heuwel en ons het so 7 km daarvandaan by Jock's Pub & Grill gaan uiteet."
"Waar ons gery het, was dit skoon, netjies en die strate heel. Verkeersligte het almal gewerk. Bitter mooi natuurskoon."
"'n Pragtige dorp met baie besienswaardighede, maar té warm in die somer."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Dome Home Accommodation"Rustige buurt naby genoeg aan die belangrikste besighede!"
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
JS Inn"Dis 'n lekker oornag plek op pad Kruger Wildtuin toe of vir 'n paar dae om die omgewing te verken."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Harmony Guesthouse"Baie stil, maar huise in omgewing rondom gastehuis word swak in stand gehou."
"Dis net 'n vrek warm area in die somer, so as jy beplan om die kant toe te gaan, wees gereed vir baie ongemaklike hitte. In die winter is dit redelik lekker."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Sheppard Boutique Hotel"The most breathtaking views. We loved it and will be back soon. "
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Be Our Guest"Dis 'n baie mooi, rustige buurt. Mens voel glad nie of jy in 'n stad is nie, maar tog is jy baie naby aan als."