Geverifieerde Resensie
Mbombela (Nelspruit)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.
"Waarlik die moeite werd om weg te breek vir 'n naweek of vakansie. Winkelsentrum is sentraal en groot verskeidenheid restaurant en baie om te sien. Botaniese tuine is beautiful! 'n Moet om te sien."
"Mbombela is 'n stad wat nog omring is deur skoonheid. Stad is mooi skoon en paaie is netjies."
"Is en bly een van die mooiste dorpe in ons land ─ 'n goeie plek om al die batterye volgens te laai. "
"It is a tourist area with exciting people, good clientele business sector and, most importantly, beautiful nature."
"Naby aan die Krugerwildtuin. Naby Sabie, Graskop en Pelgimsrus met al die watervalle en uitsigte."
"Lovely city. Beyond my expectations. Want to return when greener. Was a quick visit to a doctor, but next time will make it a longer vacation."
"Is 'n vriendelike dorp met baie besienswaardighede. Die Krugerpark en Marlothpark is net om die draai."
"Nelspruit is a large city and has a lot to offer a tourist either staying in Nelspruit or passing through. Sleeping over in Nelspruit is a good choice, because it gives the tourist an early start to visit Kruger Park for example."