Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Melkbosstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Melkbosstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 293 resensies.

Melkbosstrand

Bea's Place

"Traffic into Cape Town was hectic and it appears to be the norm so if it's a business trip leave early."

Duynefontein, Melkbosstrand

NetReg

"Dit is 'n baie lekker omgewing en is baie rustig."

Melkbosstrand

Bea's Place

"Die strand was nie oorbevolk soos byvoorbeld die Strand of Gordonsbaai nie."

Melkbosstrand

Beach Road Accommodation

"Baie mooi en skoon dorp. Die see-ervaring is ongelooflik."

Duynefontein, Melkbosstrand

Orange Inn Melkbosstrand

"Ek dink die feit dat die plek so 'n entjie van Melkbosstrand af is (2km) is regtig goed. Bietjie weg van gewoel en tog Duynefontein se see is 'n klipgooi ver en kan gehoor word vanaf Orange INN."

Melkbosstrand

Watersedge 3

"Rustige, vriendelike dorp."

Melkbosstrand

Huisie by die See

"Absolutely beautiful."

Melkbosstrand

The Palm's Place

"Love the beach."

Melkbosstrand

Bea's Place

"Melkbosstrand has a very nice and friendly feel with a lot of pubs."

Melkbosstrand

Melkbos Studio

"Lieflike vakansieplek."

Melkbosstrand

Melkbos Studio

"Heerlike eetplekke en mooiste strand."

Melkbosstrand

Watersedge 3

"Pragtige strand, genoegsame parkering en die mooiste uitsig oor Tafelberg."

Melkbosstrand

90 Beach Road

"Ek het Melkbos gekies omdat dit 'n halfuur van my af is en ek nie ure hoef te ry nie. Verder het Melkbos alles wat jy nodig het. Sal enige tyd teruggaan. "

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

8 on Penguin

"Mooi strand en gerieflike ligging."

Melkbosstrand

The Beach Villa

"If you're looking for a place to eat, with food to die for do try the Damhuis Restaurant. Superb food and service."

Melkbosstrand

Seagulls Lapa

"Baie lekker plekkie. Mense is vriendelik en baie aangenaam om mee te praat. Daar is geen doellose rondlopers of bedelaars wat pla nie en sekuriteitsvoertuie patroleer gereeld die omgewing. Die gevoel van veiligheid is teenwoordig en daar is geen haas êrens heen nie. Die paaie is in 'n goeie toestand en die omgewing is baie skoon. "

Melkbosstrand

Two Owls Guest House

"Pragtig en rustig omgewing as jy wil wegbreek van al die gewoel rondom jou."

Melkbosstrand

Watersedge 3

"Baie aangename plek."

Melkbosstrand

4 On Beach

"Mooi en nogmaals mooi."

Melkbosstrand

Sandcastle Self-catering Apartment

"Baie mooi en lekker strand!"

Duynefontein, Melkbosstrand

NetReg

"Nie baie besienswaardighede nie, het baie in sirkels gery. Moes na winkels soek."

Melkbosstrand

Watersedge 21

"Ver genoeg buite Kaapstad as jy rustigheid soek, maar ook redelik toegangklik om als daar te besoek. "

Melkbosstrand

Watersedge 21

"Vriendelike mense en heerlike bestemming om te ontspan. "

Melkbosstrand

1 on Rio

"Pragtige, skoon dorp met die mooiste seefront."

Melkbosstrand

Melkbosstrand Selfsorg

"Wonderlike strand en baie rustige omgewing."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang