Geverifieerde Resensie
Melkbosstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Melkbosstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 293 resensies.
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
14 Penguin Place Melkbosstrand"Die ideale vakansie of nie-vakansie bestemming. Ideale ligging."
"Die Damhuis Restaurant was werklik waarde vir geld en sal hulle ook enige tyd aanbeveel."
"Melkbosstrand is vir my en my gesin die ideale bestemming vir vakansies en selfs net 'n kort wegbreek. Mooi strand en bietjie weg van die stede se lawaai en geraas. Rus vir mens se siel. Lekker restaurante en vriendelike mense. "
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
The Palms"Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie. "
"Melkbosstrand is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die see en Tafelberg in agtergrond."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
8 on Penguin"Dis 'n baie mooi omgewing. Ons het 'n rustigheid ervaar, veilig gevoel en die natuurskoon met die see en die uitsig op Tafelberg baie geniet."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Jenkins House"Daar kan meer gedoen word om die strand op te knap. Bietjie valerig. Soms 'n vreeslik stank in die lug."
"Baie lekker strand gebied, ek is 'n hondeliefhebber en honde geniet die strandarea."
"Melkbosstrand is heerlik, heerlike eetplekkies. Net jammer van die onwelriekende reuk wat deur die seegrasse veroorsaak word, en Water Edge is reg op slegste gedeelte daarvan."
"Nie die aantreklikste woonbuurt nie, maar bekostigbaar en naby genoeg aan die strand en ander besienswaardighede om op te maak daarvoor."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Jenkins House"Omtrent alles amper binne fietsry-afstand. Het werklik lekker gekuier."