Geverifieerde Resensie
Melkbosstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Melkbosstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 293 resensies.
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Island View F5"Die opeenhoping van besope mense in die omgewing van OK Foods is jammerlik en jaag beslis mense weg. Die strand op sigself is lieflik met heerlike lang en oop stapbare strande."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Bord De Mer"Die beste restaurant is die Damhuis. Kos uit die boonste rakke teen billike pryse. Gaan maak daar 'n draai veral as jy kinders het hulle speel lekker in die speelarea."
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Sunset on Visvanger"Heerlik toeganklik en stapafstand van Melkbosstrand en uitstekende restaurante."
"Melkbosstrand is 'n rustige en baie mooi bestemming. Dit is ook naby Kaapstad en omgewing. Lieflike strande om sommer lekker ver te stap."
"Close to the city, yet platteland at heart with lovely places to eat and enjoy the beach!"
Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
Sunset on Visvanger"Ons gaan altyd terug, ons is Weskus-vakansie mense!"
"Definitief 'n lekker aftree-dorpie. Die inwoners is baie vriendelik en laat mens soos een van hul voel, tuis!"
"Melkbosstrand is een van die strande waar dit nog bietjie rustiger is, 'n mens het dit nodig as jy wil ontspan!"