Indien jy Modimolle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Modimolle.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modimolle Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modimolle accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Modimolle akkommodasie
55 lekke plekke om te bly
ValView Guest Lodge bied gerieflike en skilderagtige verblyf in die Kwaggasvlaktevallei. Dit is net 'n entjie se ry...
Ngala Kulala Safaris is op 'n wildplaas tussen Brits en Thabazimbi geleë. Dit is 'n wonderlike opsie in die Bosveld...
Rocky Hill Guest Farm is net 35 km noord van Pretoria geleë en grens aan die ooste van die Dinokeng Wildreservaat. ...
Amy's Camp by die Kevin Richardson Foundation skuil in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat en bied 'n kenmer...
Deo Volente is net 5 km buite Thabazimbi op die pad na Marakele Nasionale Park. Ons is trots op die feit dat ons me...