Geverifieerde Resensie
Montagu
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Montagu bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 730 resensies.
"Very nice place with friendly people. We went on a hike, the Bloupunt trail. So beautiful. I'm sure there is a lot more to do in Montagu. Would highly recommend!"
"Montagu is such a beautiful town in the mountains, we enjoyed our stay very much will be back."
"Baie min attraksies. Baie plekke was nie beskikbaar a.g.v. Covid-19 maatreëls."
"Mooi dorp. Baie skoon. Vriendelike mense, baie gasvry. Ligging besonders. Montagu is waar die voeltjies nog hard fluit."
"Highly recommend 22 On Church restaurant. We ate there 4 nights out of the 5 that we stayed in Montagu!"
"Netjiese en baie skoon dorp met heelwat interessante winkeltjies wat my vrou besoek het! Montagu is 'n klein juweel in die Klein Karoo en die ideale oornagplek op Roete 62!"
"Baie interessante plek met 'n ryk geskiedenis. Baie lekker eetplekke en 'n baie skoon dorp! Sal graag hier wil bly."
"Pragtige dorp. Goeie eetplekke en baie erfenis ryk. Skoon dorp. Sal weer daar besoek aflê. Kan Mystic Tin Restaurant aanbeveel. Puik kos en diens."
"Dis n pragtige dorp, so ryk aan kultuur en geskiedenis. Ons het veral die wandelpaaie geniet"
"Ons verblyf sou meer perfek gewees het as ontbyt in gesluit was, alhoewel nie 'n vereiste nie."
"Montagu was nog altyd 'n wegbreekbestemming vir ons. R62 is so vol dinge om te doen."
"Pragtige ou dorp. Goed versorg en in stand gehou. Los maar aankope by slaghuise. Spar 'n baie beter opsie."