Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
719 lekke plekke om te bly
Diaz Beach Mosselbay is net 500 m van die strand af in 'n veilige woonstelblok genaamd Twee-Kuilen. Uitstekende vak...
Beach Club 503 is op die strandfront in Diaz-strand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n see-ui...
Pinnacle Point Lodge 79 is 'n selfsorgwoonstel op die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Pinnacle P...
Pinnacle Point Lodge 113 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. D...
Huis by die See is in Hartenbos geleë en bied gehalte verblyf vir jou volgende gesinsvakansie. Hartenbos is 'n gewi...
SkinkiWyn is 'n selfsorgeenheid in Fonteine Park in Hartenbos. Die kompleks is naby die strand, restaurante en win...
KaiaMina at Hartenbos is 'n moderne woonstel wat goed ingerig is en in die rustige Hartenbos-heuwels geleë is. Kaia...
Sea Villa @ Diaz Beach is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kus-kompleks in Mosselba...
Cabin16 @Riviera Wharf is 'n eenslaapkamer-selfsorg-eenheid op die grondverdieping van die Riviera Wharf Hotel Hart...
Riviera Nr 7 is op die Hartenbosrivier se oewer in Hartenbos, Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n ...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer