Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
790 lekke plekke om te bly
Dana View is in Danabaai sowat 200 m se stap vanaf die strand en is ideaal vir hengelaars en strandliefhebbers. Ver...
Hartenbos Bayview Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in die idilliese hawedorp Mosselbaai geleë is. Dit ...
Hierdie selfsorgwoonstel is in die gewilde Beacon Point by Die Punt in Mosselbaai geleë. Die woonstel het 'n uitsig...
Mona Lavender is 'n selfsorgeenheid op die grondverdieping van die eienaar se huis in Danabaai, Mosselbaai. Gaste h...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer