Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
820 lekke plekke om te bly
Pinnacle Point Golf Lodge 70 bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerhuis aan 5 vol...
Mossel Bay Golf Estate
Hierdie elegante dubbelverdieping-woonstel is op die stil Mosselbaai Gholflandgoed geleë. Dis die perfekte plek vir...
Haloda is 'n selfsorg huis 200 meter van Bayview Beach af en stapafstand vanaf Hartenbos. Daar is 3 slaapkamers, 2...
Sonvanger is 'n ruim selfsorghuis wat is vir 'n gesinsvakansie. Dit is in Danabaai in Mosselbaai en spog met 'n pra...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer