Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.
"Santos beach at Mossel Bay is a discovery. On the days we went there it was calm like Mauritius's reef protected beaches. Unlike any other beach in SA I think. Perfect resort beach for young kids."
"There is a lot, a lot of traffic. You need to know where you are going and plan to leave at least an hour before the usual travel time. There is too much traffic, too many people. Otherwise, a beautiful place, clean, friendly and happy people. Everybody is happy."
"'n Baie lekker plek om vakansie te hou met baie besienswaardighede en wonderlike gholfbane om te speel."
"Veilig, skoon, waarde vir geld, puik toeristebestemming, mooiste besienswaardighede, vir groot, klein, oud en jonk vele om te beleef."
"Lieflike strande wat ongelukkig nie toeganklik was agv Covid nie. Die zipline was ‘n treffer. Die akwarium daar is baie teleurstellend vir toegang wat betaal moet word."
"Die kere wat ek in Mosselbaai, asook in Hartenbos en naasliggende plekke vakansie gehou het was regtig uit die boonste rakke."
"In en om Mosselbaai is iets vir almal: strande, riviermonde, golf, restaurante en markte."
"Baie netjiese en lekker plek om vakansie te hou, skoon omgewing en nice mense in die meeste areas."
"Mosselbaai is a must visit! The people are friendly and there is so much to see and do. I’ll definitely be going back!"
"Sal weer tuis gaan by die Punt. Hou daarvan dat ons kon gaan stap en kos bestel daar by die hotel."
"Sea Gypsy is 'n baie lekker restaurant by die hawe. Die zipline is 'n moet en die staproete is ook baie lekker."
"Wonderful destination with lots of heritage and charm, whilst also offering modern attractions."
"Fantastiese plek, so mooi deel van ons land met mooiste strande en baie om te doen in die area. Sal beslis terugkeer."
"Dis al ons tweede vakansie in Mosselbaai. Ons geniet dit so baie dat ons nog telkemale sal teruggaan. Lekker rustige vakansieplekke by die see."