Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3240 resensies.
"Dis my gunsteling-vakansiebestemming en eerste op my lysie van toeristebestemmings. Die heerlike warm seewater help dat ek elke jaar daarheen terugkeer."
"Danabaai is 'n pragtige, veilige en skoon dorp met die mooiste natuur in en om die dorp en ook baie naby aan Mosselbaai en Hartenbos. "
"Die strand was baie skoon en die sand spierwit. Geen besoedeling nie. De Bakke-area wat naasliggend is, is net nie veilig as jy alleen is nie, en glad nie veilig na sonsondergang nie. "
"Much bigger and busier than when I was there 25 years ago! But still a town with a moderate climate and easy beach for families."
"A small town that can be explored within 3 days. If you a hiker, then take 4 days, a pleasant and peaceful place with no peak traffic or road rage, easy access to all the beaches and places to explore."