Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mpumalanga
4.4/5

Lees regte resensies van Mpumalanga van 10162 geverifieerde gaste.

Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga akkommodasie

1985 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Rustique

Gastehuis in Graskop,  GraskopMpumalanga
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense

Rustique

Gastehuis in Graskop, GraskopMpumalanga
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Rustique is in Graskop, die ingang na die Panoramaroete, geleë. Dit bied oornagverblyf in bekoorlike gastekamers me...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Groot Vyf
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense

Mi Casa

Selfsorg in Graskop,  GraskopMpumalanga
Vanaf
Vanaf R 4 840
per nag, vir 8 mense

Mi Casa

Selfsorg in Graskop, GraskopMpumalanga
Vanaf
R 4 840
per nag, vir 8 mense

Mi Casa is in Graskop, Mpumalanga, sowat 3 en 'n half uur vanaf Johannesburg, 45 minute se ry vanaf die Krugerwildt...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 4 840
per nag, vir 8 mense

Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 4)

Ostrich Hide bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle huis in Marlothpark. Die huis is 470 m van die Krokodi...

Swembad
WiFi
Braai
Groot Vyf
Swembad
WiFi
Braai
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 955
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 790
per nag, vir 6 mense

Zinkwazibush skuil in 'n pypsteelerf wat reg rondom aan 'n park grens. Hier in Marloth Park in die suidelike Kruger...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag, vir 6 mense

The Big Easy Rest is 'n pragtige huis op die Highland Golf & Trout Estate in Dullstroom en bied verblyf aan 'n groe...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 2 495
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 495
per nag (plek vir 8)

108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve is 'n selfsorgvakansiehuis in die Doornkop Fish and Wildlife Reserve buite C...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 495
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Big Oak Cottages bied selfsorg-eenhede in Dullstroom. Dis naby restaurante en ander geriewe. Daar is 5 kothuise en...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 438
per nag (plek vir 2)

Chama Game Lodge

Wildsplaas in Hectorspruit, HectorspruitMpumalanga
Vanaf
R 2 438
per nag (plek vir 2)

Chama Game Lodge is in die pragtige Suid-Afrikaanse Laeveld tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë. Die...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 438
per nag (plek vir 2)

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

ilanda Guest House

Gastehuis in Witrivier, WitrivierMpumalanga
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

ilanda bied selfsorg- of B&B-verblyf in Witrivier. Hierdie eenhede is ideaal vir sakereisigers en groot reisgroepe....

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Gratis kansellasie

Amper Plaas Cottage

Selfsorg in Panoramaroete, PanoramaroeteMpumalanga
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Amper Plaas Kothuis is op 'n privaat plaas in die prentjiemooi Heidelvallei in Witrivier geleë. Die kothuis is gesk...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpumalanga....

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang