Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Not for holiday but as a stop over or if you have an event to attend in the area."
"The park is surprising in every way. Actually we find the name "small Kruger" more appropriate. An experience in itself. Perhaps with a little more supermarkets and restaurants, as far as we are concerned."
"I love Marloth. We enjoy going to KNP. And we book into Marloth for the privacy after a long hot day in KNP. "
"Berge , bome, groen klowe met watervalle en klein weggesteekte stop- en rusplekkies, om elke draai iets nuuts te sien met uitstekende padkos. Die plek om te wees!"
"Baie mooi dorp met vriendelike mense. Die uitsig oor Dullstroom en die lekker winkels sal maak dat enige mens daar wil bly."
"Dit lyk of die munisipaliteit werk, maar ek weet te min van die omliggende fasiliteite om regverdig te oordeel."
"Wens net ek kan op die regte tyd daar wees om God's Window te sien. Reën altyd as ons daar is."
"Sekuriteit moet uitgesorteer word. Hekwag het vir ons aankomende voertuig oopgemaak toe ons nog 100 meter vanaf die hek was. Ons het regdeur gery. "
"Pragtige dorpie wat ons harte lankal gesteel het, daarom het ons oorgeslaap."
"Maak die pad reg na die bottel- en die bosstoor, jy het 'n 4x4 nodig vir daai sokkerballe-pad."
"It's a overnight stay jewel but their roads are terrible of potholes and a truck drive through which is the cause most probably. "
"Sabie is gorgeous - the Craft Beer restaurant a real hidden gem! Stunning part of the country! "
"Wakkerstroom is 'n goedbewaarde juweel met asemrowende natuurskoon en onbesoedelde vars berglug. Ek kon nie genoeg kry daarvan nie. Neem gerus jou bergfiets saam om die dorp te verken!"
"Krugerhof is mooi opgepas en heel insiggewend, maar die res van die dorpie het min gebied."