Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10162 resensies.
"Like many smaller towns in the country, the tar roads are in a pathetic state with potholes everywhere."
"Het heerlik in Dullstroom gekuier. Die restaurante is bietjie aan die duurder kant, maar sal beslis The Duck & Trout Restaurant aanbeveel. Hul kos was heerlik en die atmosfeer lekker."
"Marloth Park is an incredible travel destination, but although it's a wildlife sanctuary, I would recommend that the roads be better maintained, especially considering those who don't drive 4x4 or SUV vehicles."
"Pragtige omgewing en veral die bergklimroetes in die omgewing waar ons al talle kere gaan klim het."
"Marloth Park is really looking a bit shabby unfortunately. The dirt roads were in a very poor condition, the town looks tired and untidy. However, its location so close to the Kruger gates makes for a very convenient location for a bush holiday."
"It was awesome. Management was so professional and helpful. Will not forget. Thank you."
"Vreeslike lekker plek. Hul kan gerus iets doen aan die paaie wat 'n mens moet ry - dis vol gate en slote."
"Wonderlike dorpie. Daar is so baie om te sien en te koop en die restaurante is tops."
"Was ons eerste keer daar. Sal graag weer wil gaan, maar dié keer om rustig te verkeer in Marloth Park, i.p.v. net oornag."
"Die dorpie is goed onderhou en baie rustig. Die dorpie se toerisme trek baie swaar en het nog nie herstel na Covid nie. Alhoewel ons die rustigheid baie geniet het, hoop ek dat mense weer die dorp sal besoek. Die mense is hartlik en minsaam, dis so veilig as wat dit kan wees in Suid Afrika en die water in die dorpskrane is skoon fonteinwater."