Geverifieerde Resensie
Napier
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Napier bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 94 resensies.
"Almost everything is currently shut. Under normal circumstances, there'd be more to do."
"Daar is baie oulike winkels en eetplekke en sou graag meer wou rondloop en inloer."
"Napier is 'n baie mooi skoon plattelandse dorpie naby baie bestemmings en mooi roetes."
"Klein dorpie. Nie 'n dorp om in vakansie te hou nie - wat jy op die internet sien en wat jy kry is nie dieselfde nie."
"Baie rustig, vriendelike mense, heerlike restaurante, mooi dorp om te oornag en rond te loop. "
"Quaint but quiet little town. Arniston (beach) and wine farms within a reasonable driving distance."
"Napier lyk vir my of dit minder besig is as 'n paar jaar gelede toe toerisme daar hoogty gevier het. 'n Pragtige, netjiese dorpie wat sentraal geleë is om wynplase ens. te besoek. Daar is beperkte restaurante oop in die aand vir aandete. Probeer gerus die tamatiebredie by die Napier Plaas Stal (net oop in die dag); dit proe soos wat dit moet en jy kan dit ook gevries koop om huis toe te neem!"
"Lovely space, with the carnival, patatfees and trail runs and rides. Friendly space."
"Napier is very quiet & a pretty little town. The people are wonderful & friendly. It's easy to travel to Bredasdorp & Arniston from Napier. "
"Beautiful town to visit, will definite come back for a longer stay, we went to Suntouched Inn and found that place to be excellent value for money."