Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rustevre"Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons sal Marloth Park beslis weer besoek. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maroela Chalets"Unieke dorpie met wild wat rondloop. Goeie restaurante by die rivier. Lekker naby die Krugerwildtuin!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Green Kruger Lodge"Ruim en rustig! Die ontvangs by die swembad was nie so vriendelik nie ... restaurante nie altyd op standaard nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Marloth Park bied alles wat jy benodig. Sou graag meer inligtingstukke by die inkopiesentrum of elders beskikbaar wou hê sodat 'n persoon nie oningelig is nie. Die mense is vriendelik en behulpsaam. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Manzis Paradise"Uitstekend geleë: in die hartjie van die bosveld, teenaan die Kruger Wildtuin en reg langs die Krokodilrivier."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Giraffe Plains Self-catering House"Die mense kan gerus aan die vulstasies wat eers 7 uur in die oggend oopmaak aandag gee . As 'n mens wildtuin toe wil gaan en nie die vulstasie voor 7 uur oop kry nie, is dit 'n teleurstelling, veral as jy nie geweet het nie. Verder is dit werklik die moeite werd."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Marloth Park is a great place to visit if you want to view game!"
Hectorspruit, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Hotel"Hectorspruit is naby aan die grenspos wat dit 'n uitstekende oornagplek vir reisigers maak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die Hartbeeshuisie"Net een woord vir Marlothpark: asemrowend."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Elephant-House"Just love Marloth Park. Place to find you soul."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Vuurvliegie en Sonbesie"Jabula Restaurant is beslis die plek om te gaan eet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
De Gastehuysje"Vir enigiemand wat van die bosveld hou is dit hemel op aarde en die toeganklikheid van daar na die suidelike gedeelte van Kruger Wildtuin is 'n bonus."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Ek wens ek kan daar gaan bly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Net jammer ek kon nie my hondekinders saambring nie, maar dit was heerlik en oulik om die bokkies te voer. Ek wens ek kon die naweek teruggaan. Personeel by die hek was baie vriendelik en behulpsaam."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ruslekka"Baie mooi en rustig. Hoop hulle kry genoeg reën dat die plantegroei weer kan herstel. Kan sterk aanbeveel word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die Hartbeeshuisie"Maak asseblief die paaie meer toeganklik vir normale voertuie!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
McGregor Blue"Dis 'n pragtige plek, maar ons is twee keer deur sekuriteit gewaarsku oor veiligheid. Eerste keer toe ons afgepak het en die tweede keer toe ons laatmiddag gaan stap het. Blykbaar is die misdaadsituasie nog nie onder beheer nie. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Mooie uitvalsbasis voor, met name, bezoek aan het Krügerpark, ook voor langdurig verblijf. Zijn voldoende winkels voor dagelijkse behoefte en ook restaurants voor een avondje uit. Wat ons betreft, stak het Jabula restaurant er boven uit. Een min-puntje: sommige "wegen" in het park zijn van een slechte kwaliteit. Een weandeling langs het hek bij de Crocodile River moet zeker worden gedaan met een stop bij het Ämazing River View restaurant."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Eden Safari Country House"Deurloop van werkers (voetgangers) is kommerwekkend. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
BushBaby"Wonderlik om in die natuur te wees en tussen die diere."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Die tuisnywerheid in Marloth Park het die lekkerste koeksisters en die eienaar is baie vriendelik. Gerrie by Fine and Country is ook baie vriendelik en 'n groot bron van inligting oor die area sowel as eiendom beskikbaar in Marloth Park. "