Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Eden @ Marloth"Baie lief vir Marloth Park. Dit is werklik 'n mooi skoon plek en die diere is beslis spekvet, gesond en gelukkig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sibongile"Moeite werd om te reis tot hier. Rustig en asemrowend"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Erdvark 3950"Lekker plek en die wild wat mens daar sien is fantasties. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Absolute Safari Guest Lodge"Marloth Park is die ideale vakansieverblyf vir natuurliefhebbers. Dis ook baie naby aan die Kruger Wildtuin so mens kan maklik 'n besoek daar gaan aflê. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Baie lekker, sien baie diere. Ons het dit vreeslik geniet!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudu Lodge"Die wild al langs die rivier het dit ekstra spesiaal gemaak - vir die dae wat ons nie wildtuin toe is nie het ons baie wild gesien. Die olifante het tot naby die draad gekom. In Marloth Park self het ons nie wild naby die huis gehad nie, maar soos ons heen en weer gery het baie kudu's, volstruise en kameelperde gekry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Lieflike staparea al langs die riviergrens!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Ek gaan self 'n erf koop in Marloth! Dit spreek boekdele!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Lekker naby aan die Kruger en mens kry die "bos" gevoel asof mens sommer in die Kruger bly. Restaurant en winkeltjies is gerieflik en alles wat mens nodig het."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Royale Marlothi Safari Lodge"Marloth Park is goeie plek om te bly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
2694 Swartwitpens"Perfect if you want to relax in nature. Beware of monkeys."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Three Rondavels"Dit is 'n interessante plek en die nodige winkels is daar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Debrico's AmaBush Lodge"Na die onlangse reen is die veld en wildslewe in uitstekende kondisie. Rustige atmosfeer sonder geraas en bewegende voertuie na donker maak dit n wonderlike moet ervaar vakansie gebied. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
LankGwag Marloth Park"Baie rustig en 'n hanetree van Kruger Wildtuin af. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
De Gastehuysje"Grondpaaie kort 'n bietjie aandag. Besighede se personeel baie vriendelik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Vuurvliegie en Sonbesie"Baie rustig met alles wat nodig is. Die wild lyk gesond en is mak, mens kan alles van naby besigtig. Die sekuriteit was baie behulpsaam."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Sprokie vir 'n Stadskind"Marloth Park is 'n lekker wegbreekbestemming en stil. 'n Mens kan regtig ontspan in die natuur en weer jouself vind."
"Die park was mooi. Die veld was pragtig groen en ons het regtig baie diere gesien. Die kwaliteit van die restaurant het ongelukkig erg agteruit gegaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Squirrels Leap"Rustige atmosfeer. Winkeltjies is toegerus met alles van ys tot tydskrifte. Baie wild gesien in 3 dae binne die park. Van die grondpaaie is bietjie sleg vir lae voertuie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Galago Bush House"Marloth Park kan gerus meer moeite doen met hul paaie. Die paaie is swak en maak dit byna onmoontlik om met 'n gewone voertuig in die park rond te beweeg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Die beste plek om weer asem te skep."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Elephant-House"Ek voel dat toegangsbeheer by die ingang tot Marloth Park opgeskerp behoort te word, veral n.a.v. mediaberigte oor misdaad die afgelope tyd. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Die ligging is perfek veral langs die Krokodilrivier. Definitief 'n fantastiese ervaring."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
LankGwag Marloth Park"If you love animals, Marloth Park is the place to go. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rustevre"'n Mens moet net meer daar kan uitkom, ons love die plek."