Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushwise Safari Lodge Kruger Park"Was fantastic, there is a lot to do and a lot to see, will be going back really soon. Loved Marlothpark so much I am actually looking to invest there."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Peace of Marloth"Puik plek wat misbruik word deur besoekers wat nie by reëls hou en die natuur respekteer nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
African Bush Backpackers"Beautiful! Lovely restaurants and things to do. Lots of wildlife."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Marloth is 'n fees vir enige natuurliefhebber."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid"It might have been a better experience out of the busy hot holiday period that apparently affects the power grid resulting in frequent power cuts for long periods."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
1815 Seekoei"They need to fix the fencing as there are a lot of kids on foot and the big cats can come through the fences and will not be good publicity for the Marloth if something happens."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Absoluut mal oor Marloth en sal graag ons eie huis daar wil hê."
Hazyview-Vakansiedorp, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Dreamfields Guesthouse"Altyd ’n lekker kuier in die area!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kumba Mugwenzi"Marlothpark het baie diere en is lekker rustig. Ook maklik om vir die dag in te gaan wildtuin toe. Sal definitief weer besoek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lion King 3953"Sal aanbeveel as toeristeroete, maar sal mense afraai om in besige tye daar te besoek want die infrastruktuur kan nie die lading hanteer nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Boomhuis"Wonderlik om so na aan die natuur te wees waar wilde diere vrylik tussen die gaste beweeg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"First time to Marloth Park, it won't be our last. Loved that it is so close to Kruger, that it is wild and unspoilt. The River View Restaurant had divine prawns and the little shop had most of what you'd need for your stay."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Getaway Bush"Baie aangename plek as jy van die bos en diere hou."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Maroela Lodge"Sal definitief weer daar bly, uitstekend."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Luiperd Bush Retreat"It's like Eden, animals roaming around and watching them for free, a very quiet place to be. A festive season cannot be complete without Marloth Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marlothi Safari Park"Marlothpark bied alles wat jy nodig het en meer vir 'n vakansie in die Bosveld!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Cottage"Uitstekend. Die diere was besonders en n trop zebras het elke aand klokslag kom inloer. Almal was vriendelik en behulpsaam."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Morgenster"Uitstekende gesinsvakansie. Rustig en ontspanne, en as jy lief is vir wild kom hulle tot reg by jou agterdeur."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Elephant's Hide"Mense het net elke dag vullissakke op die hoek van Olifant en Waterbok gesit Al is dit so duidelik gestel gaan gee vullis sakke by ingang van Marloth Park in maar mens kry maar slordige lui mense orals. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
'NdaBushi"D it is baie lekker om so na aan die natuur te wees."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Squirrels Leap"Ons besoek Marloth gereeld, dit is heerlik in die bos en met die wilde diere wat sommer jou by jou huis kom besoek."