Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Simplicity Apartments"Beste en skoonste en lekkerste plek waar ek nog gebly het is Marlothpark."
Mjejane Game Reserve, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ebony House - Mjejane Game Reserve"Mjejane is 'n pragtige wildreservaat - ons het leeus, renosters, olifante, kameelperde, zebras, verskillende bokkies - alles gesien op pad na ons verblyf. Ons sal definitief al ons wildtuinvakansies in Mjejane wildreservaat hou! Dis veilig, almal is so vriendelik en skoon."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maranze@Marloth"Ons het die diere en gemaklike omgewing om in die natuur te verkeer terdeë geniet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Trigsit @ Marloth"Lieflike plek om jou battery te laai. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shades of Nature"Hoop om eendag eiendom daar te kan besit."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mopani Villa"Marlothpark was nog altyd vir my 'n rustige bestemming waar mens net kan ontspan. Ek wil ook net noem dat die sekuriteit in die park van uitstekende gehalte is en dadelik beskikbaar is vir enige insidente. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Bush Retreat"Daar is te veel werkers wat daar rond drentel en 'n mens onveilig laat voel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ex Deo Seekoei"Marloth Park is the ideal getaway for nature lovers. People are friendly and very helpful. Exactly what you need for a relaxing weekend."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Tortoise Shell"Ons geniet Marloth Park verskriklik en is gereelde besoekers aangesien ons in Mpumalanga woon. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Siyaya"Pragtige weggesteekte juweel langs die Kruger Nasionale Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Marloth is a wonderful holiday-style town in the bush. A great place to use as a base to explore the Kruger Park and surrounding areas from."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
KrugerRiverVillas-Lionsgate"Marlothpark is die ideale bestemming. Ek wens ons kon langer tuisgaan om van die aktiwiteite soos die hiking trials te doen. Die winkels is so gerieflik en almal is so vriendelik. Sy ligging so naby die Kruger maak dit ideaal. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Place of Happiness"Beoog om nou self eiendom daar te koop."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Fish Eagles Cry"Beste plek vir 'n wonderlike wegbreek. Natuur en wild is uitstekend."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Marloth Park is very central holiday area for visits to the Kruger National Park and allows the freedom to move around Mpumalanga unhindered. The services are good and generally the park is neat and tidy. The amazing part is the association one can have from all types of wild animals which freely roam, Kudu, Giraffe, warthog, all types of small antelope and more. It is really a great experience."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
951 Geelvis"Not all the restaurants are as good as you might accept in South Africa. Jubula was the better option. Van Rooyen good for a beer and a chat. And of course the view over the Crocodile River."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ngululu"Marloth is the most chilled place to go if you want to rest and enjoy the wild life."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shangri-la @ Kruger"Wonderlike plek met pragtige natuurskoon."