Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Grondpaaie moet beter in stand gehou word vir die gebruik van sedan motors."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
951 Geelvis"Dit was ons eerste keer in Marlothpark en dit was wow. Als wat die park ook aanbied was regtig lekker. Jy hoef nie eers ver te ry vir wat jy wil hê nie. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Simplicity Apartments"Love Marloth Park. Very relaxing location."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Granny's Place"Die grondpaaie is in 'n baie slegte toestand. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Sprokie vir 'n Stadskind"A beautiful place, please keep it as natural as it is. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Treetops Holiday Home Near Kruger Park"Beautiful place!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndabushe Kruger Lodge"Marloth Park kan net beskryf word as awesome!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Simplicity Apartments"Eienaars baie vriendelik en lekker gesels by tye."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosbok Chalets"Altyd lekker by Marloth! Sien uit na die volgende vakansie!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3875 Eagle"Marlothpark is 'n wonderlike bestemming. Ek gaan elke jaar terug vir nog."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Simplicity Apartments"Marloth Park always delivers."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njiri Lodge - Your Place in Africa"Nice and quiet with lots of animals. Nice sunset cruises with local game viewing. Close to Crocodile Bridge entrance to Kruger National Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Fish Eagles Cry"Paaie is baie sleg en het dringend aandag nodig!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Eden @ Marloth"Gesinsgeoriënteerd, die diere is so mak hulle kom tot by jou voordeur, ons het vir ure langs die wildtuin se grensdraad gesit en so baie diere gesien. Marloth Park is 'n baie lekker wegbreek vir 'n paartjie, asook vir 'n hele gesin. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ruslekka"Marloth Park is an escape to the bush with all the requirements of home. Great viewing of game on the river. We saw 3 of the Big Five daily."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Paaie is nie gaanbaar met 'n gewone sedan motor nie. Klein karretjie sukkel oor die groot spoedwalle en klippaaie. Wou graag na rivier gaan, maar toe by verblyf is het ons nêrens gegaan, want nie kans gesien met klein motor vir die paaie nie. Sal twee keer dink voor weer gaan oor klein motor op slegte pad."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
1078 Wildgoose Road"Very convenient, Marloth Park has had some very crucial additions since our last visit years ago. At least 3 butchers with very affordable prices for meats, and grocers for your everyday needs, as well as 2 liquor stores, fresh bakery and more. A great park to stay in."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Ons is mal oor Marlothpark. Beste vakansieplek. "
"Ons het dit ongelooflik baie geniet en sal definitief weer gaan. Was ons eerste keer in die wildtuin en het al die groot 5 gesien. Kon net nie die cheetah sien nie, maar daar is altyd 'n volgende keer."