Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maroela Chalets"Ons geniet dit baie om na Marlothpark toe te gaan. Die mense daar is altyd vriendelik, en al die diere wat sommer daar by die huise kom kuier is awesome geniet dit baie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lions Roar"Net jammer die mede gaste/eienaars het tot 2 uur in die oggend gekuier, ek verstaan dit was naweek, maar werklikwaar 2 uur in die oggend is darem maar verregaande. Verder was dit absoluut wonderlik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Tora Rona"Dit was ons eerste besoek aan Marlothpark, maar ons sal beslis weer kom! "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Live-A-Little"Sal weer soontoe gaan. Mense baie vriendelik en die wilde diere is awesome. Die kinders het dit terdeë geniet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Imvubu Inn"Was nie alles wat ek verwag het nie, maar dalk omdat ons net een aand oorgeslaap het. Sal graag weer wil gaan en 'n paar aande oorslaap."
Hectorspruit, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Gecko Cottages"Nie my idee van vakansie, maar ideaal vir oorbly om wildtuin te besoek en die grens oor te gaan na Mosambiek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Big Tuskers Bush Camp"Die paaie het bietjie aandag nodig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ndlovu Rest"Fantastic place to get the Bushveld experience at an affordable rate."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Innibos"Marloth Park in its self was a beautiful place "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Ongelooflik mooi en vriendelike mense."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bush Cottage"The park is surprising in every way. Actually we find the name "small Kruger" more appropriate. An experience in itself. Perhaps with a little more supermarkets and restaurants, as far as we are concerned."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Magani Ridge"I love Marloth. We enjoy going to KNP. And we book into Marloth for the privacy after a long hot day in KNP. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kinders van die Wind"Wonderlike plek om te ontspan en te herlaai."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kholwane"It is a wonderful park with great wildlife and flora."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Sekuriteit moet uitgesorteer word. Hekwag het vir ons aankomende voertuig oopgemaak toe ons nog 100 meter vanaf die hek was. Ons het regdeur gery. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shangri-la @ Kruger"Maak die pad reg na die bottel- en die bosstoor, jy het 'n 4x4 nodig vir daai sokkerballe-pad."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lujos Sekekama"Vir mense wat hou van die natuur en die wildtuin is dit die perfekte plek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Manzini Chalets"Ek sal aanbeveel dat besoekers meeste van hul benodigdhede saambring. Die supermarkte is baie duur and het nie veel verskeidenheid nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ramapanta Bush House"Baie lekker vir 'n Laeveld-ervaring met kennisgewing-geriewe en winkels beskikbaar. Baie wild om te besigtig"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Leopard Street Marloth Park"Atlantis waterpark is ongelooflik lekker! Die kinders, en grootmense het dit baie geniet."
Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin Suid
SANParks Skukuza Rest Camp"Pragtig noudat daar heerlik geseën is met reën."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Marloth is so naby aan die Wildtuin, en ons het meer diere gesien daar as in die Kruger Park. Die winkels was gerieflik naby en ons het selfs in Marloth rondgery en baie diere gesien. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Carolmarks"Fantasties vir 'n rustige wegbreek, naweek of langer! Jy sal vir seker uitgerus terugkeer huis toe nadat jy die rustigheid gaan soek het in die bos, met baie diere wat op jou stoep kom kuier en hello sê! As gesin gaan ons vir seker op 'n gereelde basis wegbreek Marloth toe!"