Verified Reviews
Kruger National Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park
Rated 4.7 out of 5 based on 148 reviews.
"Love the park, but its becoming too expensive for locals as it caters to tourists."
"Behalwe vir die warm temperatuur in die sommer is dit altyd lekker en outspanned om die wildtuin te besoek."
"I drove around the loops viewing animals. It was a wonderful experience."
"Die Krugerwildtuin is 'n stukkie hemel op aarde waar ons diere nog veilig is, hopelik vir vele jare nog."
"Was 'n bietjie teleurgesteld in die park. Kon sien hoe mense hulle vullis langs die pad begin uitgooi. Daar was 'n groot groep besoekers in die chalets en hulle was rumoerig tot na twaalf en niemand het hulle stilgemaak nie."
"Hyenas loop in nagte in die kamp rond. Versigtig wees en nie alleen beweeg in aande."
"Dis net die werkers by verskillende kampe wat erg saans raas en so die rus verstoor en diere geluide kan dan nie gehoor word nie! Het dit al by verskeie kampe beleef."
"Die noorde is ongelooflik onderontwikkel, en daar is nie genoeg selfryroetes, behalwe die hoofpad nie."
"Net jammer die museums was gesluit weens COVID! En sommige swembaddens oop en ander nie?"
"Waar hierdie kamp in "normale" tye altyd die besigste was gedurende die Julievakansie was dit hierdie keer baie rustig en nie so 'n vertrapping van gaste nie. Rye was meestal 3 of 4 mense lank."
"Party grondpaaie kan bietjie geskraap word, want na die reën kan ek sien dit het verspoel."
"Daar kan vir seker baie meer onderhoud in die park gedoen word. Paaie word nie onderhou nie, asook die kampe is stadig aan die verval. Baie hartseer, aangesien dit een van ons land se grootste trekpleisters is vir internasionale toeriste."
"Puik en wonderlik, sal vir enige ouderdomsgroep aanbeveel. Die Krugerwildtuin op sy beste."
"Best travelled in summer, during winter the wind and most animals are not visible, besides that we had a great experience."
"Ons hernoem die park na "Nationale Kruger Olifant Park" na ons besoek, baie min van al die boksoorte gesien. Koedoes en rooibokke wel volop net soos die olifante."
"The poachers are wiping out the rhino population and is hugely frustrating for our future heritage. A big big wake up call is needed. Corruption needs to be dealt with very assertively."