Geverifieerde Resensie
Natal Midlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.
"Stay in Howick and do yourself a favour and ask a local for all the must-go places NE of Howick. Zip lining, forest trails, showcases of farm gardens, the Treatery and the Polo Club (has a great eatery there)."
Midlands Meander, Natalse Middellande
St Ives Lodge"Nice dinner at Caversham Mill, pizza at boma, hike and animals, and big trees to sit under."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Thistledown Country House"It's a must visit for at least 3 days."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Myrlou Cottage"Baie duur. Die advertensieborde en ook die rigtingaanwysers is nie volgens SAMOC nie. Dit breek die pragtige natuurskoon af. Borde van onaktiewe besighede mors petrol en tyd."
"Baie sentraal geleë met die Drakensberge, Midlands en snelweg naby. Howick het vriendelike mense en restaurante, asook Karkloof Trails en die Howick-dam."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Thistledown Country House"Benvie Tuin was 'n heerlike verrassing."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Baie te doen in die omgewing, Vir 3 dae was ons baie besig met eetplekke en besienswaardighede. Word nie aanbeveel in die winter as jy kom vir die uitsig nie, Midlands is droog en veld swart gebrand."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Brahman Hills"The area as a whole needs some investors. The Hospitality business seems to be struggling up there."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Beverley Country Cottages"Eerste keer in die omgewing, weet te min en sal graag meer tyd daar wil spandeer."
"Howick is in 'n pragtige omgewing geleë. Watervalle, damme en heerlike koffiewinkels is vir seker 'n trekpleister vir ons."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Threeways Getaway"Dit is rustig om daar deur te ry en orals te stop by die verskillende plekkies. Die pad is bietjie sleg miskien vir die normale lae voertuig, pla nie SUV's en bakkies nie."
"Howick het, soos al hierdie land se plattelandse dorpe, in groot verval verval. Wil huil daaroor."
"Ek het baie jare gelede gereeld die plek besoek en dit was 'n heerlike herinneringstog."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Myrlou Cottage"The Midlands Meander is scenic with its winding roads and vast stretches of water, still one of my favourite destinations to visit. Although it has maintained its non-commercialized character, I am disappointed in the lack of variety of shops to browse, there being mostly eating, drinking and sleeping attractions now."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Myrlou Cottage"Die Midlands is die perfekte plek vir 'n vinnige wegbreek om weer vars asem te skep."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Hawklee Country House"Good selection of places to eat and interesting local shopping!"
Midlands Meander, Natalse Middellande
Little Fields Country House"Meimaand is seker in my oordeel die beste maand om te besoek, die weer is koeler, maar nie koud nie en die kleure en teksture van die omgewing, saam met sy gasvryheid en verskeidenheid, kom tot hul volle reg. Ons gaan dit weer doen."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Glen Ormond Guest House"Ek dink sommige van die plekkies wat mens kan besoek moet bietjie aandag gee aan hul webtuiste vir selfbemarking. Kon nie genoeg detail van sommige plekke kry nie."