Geverifieerde Resensie
Natal Midlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.
Mooi River, Natalse Middellande
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"Mooi klein dorpie met alles wat mens benodig. Die Midlands is asemrowend mooi met baie om te doen."
"Ons geniet dit altyd in hierdie omgewing met al die besienswaardighede en Natalse gasvryheid!"
Midlands Meander, Natalse Middellande
The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages"Die natuur is asemrowend en ons tydjie was te kort om die omgewing meer te explore. Ek het bietjie meer verwag van die winkels spesifiek in die omgewing. Piggly Wiggly het uitsonderlike winkels, maar die pryse was onbetaalbaar hoog."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 1"Ongelooflik goed versorgde winkeltjies en omgewing. Pragtige natuurskoon. Sal vir seker aanbeveel."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Threeways Getaway"Unieke restaurante en interessante besienswaardighede maak 'n besoek die moeite werd."
"Fantasties! Asemrowend mooi, veral as jy die alternatiewe roete ry, ry mens deur die woude. Beste suurstof in die wêreld tussen al die boomplantasies!"
Midlands Meander, Natalse Middellande
Gum Tree Glen"Vreeslike baie lekker, klein restaurante met baie om te doen en te sien."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Crags Cottage"Too many trucks flying at high speed on the roads throughout the small town. Covid has put this town back a bit, but the people have not updated their pages/websites."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Fantasties - iets vir elke oog!"
Midlands Meander, Natalse Middellande
Kusane Farm Cottages"Gerieflike oorstoparea op pad na Durban."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Genoeg om 'n mens besig te hou vir 'n rukkie. Vriendelik en bekostigbaar."
Midlands Meander, Natalse Middellande
The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages"Soveel om te doen, sien en te beleef, jy sal nie verveeld wees nie! Maak net seker dat die winkels en restaurante wel oop is op die dag wat jy soontoe wil gaan - sommige plekke lyk permanent gesluit."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Mooi omgewing en oor as genoeg, eintlik te veel dinge om te doen."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Dit is 'n lieflike omgewing en in my opinie 'n versteekte juweel van toerisme in ons land."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Sandstone Cottage Guest Accommodation"Hulle behoort meer aandag te gee aan toerisme. Verder met die R103 is daar 'n lieflike kompleks met drie restaurante en die mooiste winkels. Dit het definitief vir die Junction 'n knou gegee, maar ook vir die hele dorp. Nietemin elke mens was vriendelik en so dankbaar om ons in hulle restaurante en winkels te verwelkom. Rawsons Hotel was 'n heerlike uiteet ervaring - ons het somme twee keer daar geeet."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Myrlou Cottage"Pragtige roete met baie mooi winkels en eetplekke. Herinner baie aan Clarens, behalwe dat daar baie meer te sien en te doen is."
Midlands Meander, Natalse Middellande
The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages"Die Plaasstal, Tastebuds by Dargle sowel as die Italiaanse restaurant Il Postino ook in Dargle is 'n moet!"