Geverifieerde Resensie
Natal Midlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.
Midlands Meander, Natalse Middellande
Gum Tree Glen"We went to River Cafe at Lions River, what a gem, the food and service was amazing."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Giant's View Village"Dis eintlik die breëre Midlands wat maklik bereikbaar is vanaf Giants Castle."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Myrlou Cottage"Ongelukkig het Midlands ook maar swaargekry onder Covid 19 en baie van die plekkies het toegemaak. 'n Groot jammerte dat Nottingham Road nie meer so aantreklik is nie. Die junction is toe wat altyd 'n baie lekker restaurant gehad het. Groot verlies vir Nottingham Road."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Kusane Farm Cottages"'n Bestemming wat ons graag weer sal besoek. Een van die mooiste dele in Suid-Afrika."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Beverley Country Cottages"Besonderse mooi area, rêrig moeite werd om te sien."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Springvale Farm Cottages"Notties Hotel het die beste pub lunches ooit, baie goed toegerus."
"It is in the middle of the Midlands Meander and you can do day trips from there to all kinds of places."
Midlands Meander, Natalse Middellande
The Little Club Getaway at The Hay Barn"Een van die mooiste areas in ons land."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Rose Cottage"Ons kom jaarliks terug vir kuier op Midlands. Naby genoeg vir kuier by Notties Pub sonder probleme."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Hanstead Heath"Piggly Wiggly is die moeite werd om te besoek."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Myrlou Cottage"Midlands Meander is a great holiday destination."