Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 726 resensies.
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Avonmouth Crescent"I would rate it 10/10 and it's a beautiful place for a holiday getaway."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
7 On Joycelyn"Baie lekker strand met lagoon wat nie baie ver is nie. Ook winkelsentrum beskikbaar."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Riverside Drive"Het alle fasiliteite in die area: dokter, winkels, 'n Steers en die beste die strand binne stap afstand en vanaf sommige huise 'n uitsig van die see. Fantasties!"
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Sonskulp Self-Catering Holiday Flats"Somerstrand is 'n lekker toeristebestemming. Ons sal weer na die omgewing gaan."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Bluewater Bay Inn"Baie rustige kusdorpie, definitief vir rus en vrede."
Gqeberha (Port Elizabeth) SSB, Nelson Mandelabaai
1 Cora Terrace Backpackers"Vriendelike stad en omgewing, hou veral van die weer."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Millard Crescent Guest House"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
84 on Himeville"Lekker naby aan Port Elizabeth en Uitenhage vir besienswaardighede en ander strande."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Corner House Accommodation"Nice place to start or end a trip along the coast of South Africa."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
84 on Himeville"Nooit gedink dis so mooi daar nie, was aangenaam verras."
"Sal altyd my bestemming bly wanneer op vakansie is in Port Elizabeth, hou aan die plek ontwikkel en moet nie tou opgooi nie. Waar daar 'n wil is is 'n weg!"