Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 726 resensies.
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Brighton Mews Guest Suites"Die eerste dag was baie winderig, maar die ander twee was meer uithoudbaar."
"Daar is nie vreeslik baie om te doen nie, maar dit het ons gepas as ouer mense. Ons het gegaan om die Ironman-kompitisie te ondersteun en tussenin het ons lekker gerus."
Richmond Hill, Nelson Mandelabaai
GuestHouse on Irvine"There is a nice coffee shop about 100 m from the guesthouse."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Annie's Selfcatering Accommodation"Dis 'n baie mooi area by die see. 'n Lekker en rustige verandering van die druk verkeer in PE middestad. "
"Dalk bietjie ver van die toeristeplekke, maar vir ons was dit ideaal vir die besigheid wat ons moes doen. Baie naby aan groot winkelsentrums, maar ver genoeg vir lekker stilte."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Brookes Hill Suites 250"Vir sport entoesiaste is dit naby Hobie Beach parkrun, die begin punt van die Ysterman asook Pollok Beach, die beginpunt van die jaarlikse ultra- half- en marathon. Die mooi strande bied baie geleentheid vir bird watching. "
"Dis 'n pragtige, goed onderhoude, stil woonbuurt waarvan die ligging perfek by ons reisplan gepas het."
Cannonville, Nelson Mandelabaai
Little Sister's Accommodation"Bietjie min om te doe,n maar pragtige omgewing."
Cannonville, Nelson Mandelabaai
Little Sister's Accommodation"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"
Newtonpark, Nelson Mandelabaai
Umoya Cottages"Daar is alles wat 'n mens nodig het binne 'n japtrap van Umoya af. Dis net jammer dit is laagwater. Na agt in die aand hoor jy net die honde, dis lekker stil."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Tamapa Lodge"Cubata Restaurant se kos is heerlik! Winkels is gerieflik geleë en bied als wat nodig is. Die gebied is netjies en skoon en naby die hoofroetes geleë."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Bluewater Bay Inn"Rustig en goed geleë. Heerlike en rustige strande."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Algoa Guest House"Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede."
"Gemaklik met baie in- en uitgaanpunte. Daar is soveel winkelsentrums dat jy nie verveeld kan wees nie."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
7 On Joycelyn"Dis heerlik rustig, weg van die stad en die strande is heerlik!"
Parsonsheuwel, Nelson Mandelabaai
Sunnyside Guesthouse"Naby die see en 'n pragtige eiendom - kan dit regtig aanbeveel!"
Clarendon Marine, Nelson Mandelabaai
Anchor's Rest"Pragtige omgewing en kuslyn met die nodige besighede vir vakansiegangers. Naby genoeg aan Port Elizabeth vir die mense wat van inkopies hou en dalk 'n bietjie meer wil doen. Ons het ook 'n fantastiese daguitstappie na die Addo Olifantpark gehad."
Clarendon Marine, Nelson Mandelabaai
Beach House in Beachview"Nothing to complaint just make provision for load shedding to put lamps for people. But beautiful place."