Geverifieerde Resensie
Nelson Mandela Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nelson Mandela Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 726 resensies.
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
125 Brookes Hill Suite"Strande baie besig oor Kersfees en nuwe jaar. Mense bemors die strande geweldig oor die genoemde dae, maar gelukkig het die skoonmaak redelik vinnig geskiet. "
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Waters Edge"This property is in Amsterdamhoek, which makes the location a lot better than Bluewater Bay."
"Fernglen is 'n baie stil omgewing. Dit is 'n lekker plek om te rus vir die vakansie en die gewoel is nie so naby nie."
Newtonpark, Nelson Mandelabaai
Umoya Cottages"A good location for a stop over. Not too far from the beaches and casino."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Bluewater Drive"We just Love the Place. My kleinkinders 12 en 8 jaar oud het hul gate uit geniet met my eggenote en myself."
Sunridge Park, Nelson Mandelabaai
Cottage on 32"Ligging is baie goed ten opsigte van besienswaardighede in Nelson Mandelabaai."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Summerseas 54"Somerstrand is pragtig en veral Pollock Beach waartoe ons direkte toegang gehad het. Ons sal nie huiwer om weer daarheen te gaan nie. "
Cannonville, Nelson Mandelabaai
Sundays Mouth Guesthouse"Die Sondagsrivier omgewing is baie mooi en die restaurant is knus en die kos lekker. "
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments"Goeie bestemming, alle besienswaardighede maklik bereikbaar."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Algoa Guest House"Lyk baie besig en parkering 'n probleem. Nodige winkels darem makliker bekombaar. Omgewing mooi skoon."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Sunset Guesthouse"Lief geword vir plek veral as jy langs kus af ry. Mooiste staproetes en natuur."
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
88 De Mist"Ek sal weer in Bluewater Bay vakansie hou. Dit is 'n mooi rustige area. "
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
125 Brookes Hill Suite"Ons was beïndruk met die netheid van die Strand en Wandellaan. Dit maak dit lekker om daar te kuier."
Somerstrand, Nelson Mandelabaai
Alcyone"Daar was nie baie mense nie en dit was die perfekte tyd en die weer was goed. Vreemd. "
Bluewater Bay, Nelson Mandelabaai
Bluewater Beach House"Bluewater Bay is a vacation spot, beautiful little town just outside PE. "
Blue Horizon Bay, Nelson Mandelabaai
Hyacinth Place"As mens rustig wil wees, weg van gewoel en geraas, is dit ‘n plek om totaal te ontspan en rus vir liggaam en gees te kry."