Geverifieerde Resensie
Northern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 78 resensies.
"Besoek gerus Little Switzerland vir ete. Baie mooi omgewing. Kos is keurig voorberei."
"Dit is baie mooi. Sal weer op 'n volgende geleentheid die Drakensberge besoek, net nie Kwaggashoek nie."
"Ons het ons so bietjie vasgeloop met “locals” bo op die Amphitheatre wat ons omsingel het en ons juwele wou vat. Dalk 'n goeie idee om in groter groepe te stap."
"Dis baie mooi en stil. Pragtige uitsigte wat mens moet sien. Baie voetslaanpaaie. Dis net sleg om deur so 'n groot lokasie te ry om daar uit te kom. Dis 'n seer vir die oog en mens stres maar oor veiligheid. "
"A little-known resort, ideal for both serious and occasional hikers. Many photo opportunities"