Geverifieerde Resensie
Northern Suburbs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 495 resensies.
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Northern Vine Guesthouse"Naby alle toegangspaaie na ander voorstede, naburige dorpe soos Stellenbosch en die stad."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Brackenfell Accommodation"Sal nie vir langer as 'n naweek of so daar wil bly nie. "
Tygervallei, Noordelike Voorstede
Riverside Lofts - Home Sweet Home"Is sentraal, maar meer in 'n besigheids-area. Nie geleë vir iemand wat heeldag op die strand wil deurbring nie. Vir besigheidsmense is dit ideaal. Daar is baie groot besighede se hoofkantore onder andere Sanlam. Vir mense wat wynroetes en ander besienswaardighede wil besoek, is dit baie sentraal. "
Welgemoed, Noordelike Voorstede
Welgemoed Villa"Welgemoed is 'n aangename en boomryke buurt, maar ver van enige besienswaardighede. Veral gaste van Gauteng wat nie die Kaap ken nie moet in gedagte hou dat Welgemoed nie naby die see is nie! Welgemoed is geskik vir mense wat die Kaap vir besigheid of 'n geleentheid soos 'n troue moet besoek, eerder as 'n vakansiebestemming. Dit is net 'n veilige en rustige buurt om oor te slaap. "
Stellenberg, Noordelike Voorstede
Nassau Self Catering"Serene surroundings and there was a beautiful view."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
Plattekloof-Glen Self Catering Unit"Die enigste nadeel is dat die parkering buite die erf is. Ek sien almal in daardie omgewing doen dit, maar komende van Johannesburg was ek maar bietjie skepties."
Van Riebeeckshof, Noordelike Voorstede
31 on Boschendal"Pragtige area, ons het nooit onveilig gevoel, baie goeie ligging met betrekking tot lughawe, V&A Waterfront en malls."
Woodbridge Island, Noordelike Voorstede
The Beach Room"Baie sentraal geleë! Stil en rustig. Kan lekker stap op eiland en maklike toegang tot die strand. Pragtige uitsig."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
Smithland Guest Apartments"Great and safe area. Next to N1 highway and easy to find."
Century City, Noordelike Voorstede
UniqueStay Knightsbridge Apartment 604"Pragtig en baie goeie bestemming."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
De Vie Akkommodasie"Al wat ek kan sê dis 'n lekker rustige plek en baie lekker."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
Haarlem 1 Self-catering Accommodation"Veilige en rustige omgewing!"
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Azura Sleep"We got lost in the area and people were friendly and helpful."
Welgemoed, Noordelike Voorstede
B's Place"Welgemoed is baie sentraal geleë en naby enige plek in die Kaap vir 'n persoon wat oral in die Kaap wil gaan."