Geverifieerde Resensie
Northern Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 450 resensies.
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Best View Family Loft"Baie vriendelike dorp en mense. Enigste proleem is die kragonderbrekings."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
At the River Guesthouse"Unfortunately bad potholes litter the Kroonstad road scene."
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Die Vette Vis"Very small town but seems to have anything you need. "
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
The Well Gastehuis en Retreat"DIe dorp toon baie agteruitgang van toe ek laas (7 jaar gelede) dit besoek het. Groot jammerte."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Krappie's Place"Some historically interesting places to visit in the vicinity."
"Vir 'n kort wegbreek uit Gauteng is dit net ver genoeg om nie te ver te wees nie. Die omgewing is pragtig."
"Pragtig en nie te ver van Bloem. Sal definitief weer vakansie soontoe oorweeg."
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Die Vette Vis"Die enigste probleem met Oranjeville is die paaie is baie sleg. Die mense in die dorp is baie vriendelik en jy voel baie veilig."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Home Sweet Home Guesthouse"Nee wat, tipiese, verwaarloosde, plattelandse dorpie."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Hadeda Guest House"Die dorp oor die algemeen is in 'n baie swak toestand!"
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Vaaldam @ Sgt Pepper's"Die paaie is baie sleg. Oor die algemeen het ons baie plaaslike mense gekry wat baie kru taal gebruik het en daar was selfs meer as een geval 'n lelike bakleiery by 'n familierestaurant waar ons Saterdag aand aangedoen het. Ek weet nie of dit plaaslike inwoners of vakansiegangers was nie, maar dit laat 'n bitter smaak in my mond."
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Die Vette Vis"If you wanting to fish or boat you can do it all here."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Maak Jouself Tuis"Hou nie van die plek nie, maar die akkommodasie was die moeite werd."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Gaggle Inn"Ongelukkig het hulle dieselfde paadjie gestap as soveel ander dorpe in Suid-Afrika. Baie gevaarlik om daar te ry. En orals drom die dronkies, bedelaars en kinders om die motors."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Sevens Guesthouse"Was verras oor die dorp toe ek in die woongebied inbeweeg het."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Sandstone Gastehuis"Die stad beskou ons nie as 'n toeristebestemming nie."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
At the River Guesthouse"My eerste keer in Kroonstad. Het nooit besef die dorp is so groot en goed bestuur nie. Baie netjiese winkelsentrum naby met alles wat ons nodig gehad het vir braai."
Oranjeville, Noordelike Vrystaat
Die Vette Vis"Dis maar 'n ou plaasdorp so ek persoonlik gaan daarheen om te ontspan. Daar is nou nie juis besienswaardighede om te besigtig nie so as jy nie wil rus nie, soek eerder 'n ander plek. "
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Home Sweet Home Guesthouse"Indien jy in daai omgewing reis, wees uiters versigtig en kyk uit vir die gate in die pad dit kan jou voertuig nogal sleg beskadig. Ongelukkig is daar nie veel om te doen op die dorp nie en eetplekke baie skaars."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Den La Kel"Ek het lank hier gebly en die verval van die dorp is hartverskeurend. Daar is eintlik heelwat om te doen en hopenlik begin die stadsraad nou met verskeie opknappings."