- Barkly-Wes(7)
- Brandvlei(2)
- Britstown(18)
- Calvinia(29)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(48)
- Daniëlskuil(5)
- De Aar(12)
- Douglas(11)
- Fraserburg(10)
- Garies(3)
- Griekwastad(1)
- Hanover(17)
- Hartswater(8)
- Hopetown(8)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(13)
- Kathu(34)
- Keimoes(19)
- Kenhardt(1)
- Kuruman(27)
- Loeriesfontein(12)
- Loxton(12)
- Nieuwoudtville(13)
- Noupoort(4)
- Pofadder(6)
- Port Nolloth(22)
- Postmasburg(12)
- Prieska(18)
- Richmond(15)
- Springbok(42)
- Strydenburg(2)
- Sutherland(31)
- Upington(90)
- Vanderkloof(12)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Warrenton(3)
- Williston(9)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
1051 lekke plekke om te bly
Soetfontein Guest Farm is in Postmasburg geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat ...
Jungnickel Guesthouse is in Kimberley geleë. Die gastehuis is lekker naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighed...
Odendaalsrus is ’n moderne vakansiehuis in McDougallsbaai en bied selfsorgverblyf aan 7 gaste, spesifiek 4 volwasse...
Kalahari Woonstelle bied warm gasvryheid en gerief in 'n stil gebied in die buitewyke van die dorp. Die onderneming...
Sanyati Guest House is 'n uitstekende 4-ster-B&B wat in Kathu geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na geri...
Winton Gasteplaas Sandhuisie bied 'n plaasstyl-toevlugsoord op 'n plaas net 'n uur vanaf Kathu. Dit is perfek vir g...
Kambro Accommodation & Farm Stall Campsites is 21 km noord van Britstown en bied 'n rustieke selfsorg-ervaring wat ...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer