Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 9684 resensies.

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n baie, klein plekkie met ongeveer sewe-en-twintig inwoners, maar as die lewe op klein plekkies jou interesseer is dit beslis 'n moet."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Gaan besoek beslis die damwal, dit is asemrowend om te aanskou!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

The Hudson Guesthouse & Suites

"Great place if you want some off-road running, or walking in nature. In the town not so much to do. "

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Lekker oornag-area vir iemand wat op pad Kaap toe is."

Kathu, Noord-Kaap

Kudu Cottages

"Mooi dorp. Skoon en sien die vooruitgang raak."

Upington, Noord-Kaap

Libby's Lodge

"Skoon en netjies. "

Richmond, Noord-Kaap

Perdehoef Gastehuis

"Pragtige dorpie met oulike eetplekkies. Kunsgalery is ietsie besonders. "

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"Rustige plek. Baie lekker kuierplekkies. "

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Skoon dorp en vriendelike mense wat Afrikaans praat. "

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Mooi dorpie en 'n lekker oornagplek na lang pad."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Ons is baie lief vir die dorp en stop altyd oor op pad met vakansie. Heerlike restaurante en winkels om inkopies te doen vir die pad."

Springbok, Noord-Kaap

Nettie's Overnight Accommodation

"Die verkeer is bietjie druk, uiteetplekke min."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Moenie dié "hidden gem" miskyk nie!"

Williston, Noord-Kaap

Williston @ 21

"Ryk aan geskiedenis."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Verrassend met al wat kettingwinkel is en tot 'n Nandos!"

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Het alle verwagtinge oortref."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and B&B

"Platteland. Stowwerige strate en rustige omgewing weg van stad se gedreun, heerlik ontspanne, dis of tyd stilstaan, beveel dit beslis aan."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"'n Interessante en oor die algemeen goed versorgde dorp. Ek dink daaraan om terug te gaan en 'n paar dae in die omgewing te spandeer."

Hopetown, Noord-Kaap

The Big Tree Guest House

"Het nie die dorp gaan verken nie, so ek kan nie sê wat se besighede het hulle nie. A.g.v. slegte pad op pad Orania toe, was ek uitgerus en kon rustig ry en behoorlik konsentreer om slaggate te mis."

Springbok, Noord-Kaap

Kliprand Guesthouse

"Not somewhere I would chose to stop in future."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Baie skoon en veilige dorpie. Vriendelike inwoners. Daar is genoegsame geriewe en winkels vir oornagbenodighede."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Pp reis na Weskus is dit die perfekte plek om oor te slaap!"

Upington, Noord-Kaap

Libby's Lodge

"Het daar grootgeword so dit sal altyd 'n sagte plekkie in my hart hê. "

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"Begin lyk bietjie skepties, maar verder baie oulik!"

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Oulike dorpie, perfekte oornag op pad kus toe. "

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang