Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordwes
4/5

Lees regte resensies van Noordwes van 2304 geverifieerde gaste.

Indien jy Noordwes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordwes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordwes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordwes akkommodasie

888 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Twin Palms Guesthouse is sentraal in die akademiese dorp, Potchefstroom, geleë. Die gastehuis bied sakpas-verblyf a...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Stay @ Number 6 bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang in Baillie Park, Potchefstroom...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Rolstoelvriendelik
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 874
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 874
per nag, vir 2 mense

Sundown Country Estate is in die Pilanesberg-omgewing geleë, net 10 km van Sun City af. Dit is 'n gewilde bestemmin...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 874
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Pecanwood Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis op die gesogte Pecanwood Golf Estate in Hartbeespoort. Dit is ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense

Kgatholoha Guest House is 'n skoon en gerieflike gastehuis wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Dit ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Elektroniese bankoorplasing
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Safari Gardens Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis wat deur die pragtige Magaliesberge omring word in 'n puik woon...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Warmbad
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Salty Waters B&B is geleë in Delareyville waar die warm son helder en met mening op jou skouers skyn. Die hitte wor...

Skoonmaakdiens
Tee en koffie
Skoonmaakdiens
Tee en koffie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Tala Manzi Wildsplaas Karee Camp bied 'n bosveldwegbreek aan paartjies, groepe of gesinne. Dit is net 2 ure se ry v...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Wildritte
Wildkyk
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 3 850
per nag, vir 12 mense

60 On Monica is 'n uitgestrekte selfsorg-lodge in Hartbeespoortdam wat rustieke elegansie met moderne geriewe kombi...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag, vir 12 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Ghoma Lodge Self-catering Units is in Klerksdorp. Dié verblyf is ideaal vir ambagsmanne, kontrakteurs en winkeluitr...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

“O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg, Bob’jane boggom in Magaliesberg. O, Magalies, o, Magalies, o, Magaliesberg. Tarentale trippel om die boer te terg. Die Kwêvoël kwê in die doringboom. Die wildegans droom op die waterstroom...” Tussen die rooibruin mure van die Magaliesberge, die wildernis...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang