Geverifieerde Resensie
Onrus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Onrus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 146 resensies.
"Onrus as vakansiebestemming is fantasies! Naby genoeg aan die luggage, ver genoeg van die stadsgewoel."
"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."
"Pragtige toeriste bestemming. Veilig en rustig. Naby genoeg om Hermanus en omgewing te verken. "
"Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property."
"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."
"Onrus is beslis een van die plekkies wat ons oorweeg met aftrede. Ons is mal daaroor! "
"Onrus is die ideale plek vir afskakel en rus met Hermanus naby genoeg vir enigiets wat jy mag benodig."
"Klein dorpie langs Hermanus. Stil, rustig met 'n winkelsentrum naby. Hermanus dorp so 6 km weg en dus maklik bereikbaar. Ons het self walvisse van die balkon gesien."
"Dit is stil, maar na genoeg aan Hermanus. Die strandmeer is uitstekend vir klein kinders."