Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
"Strand het nie toilette nie. Verder af is opslaan toilette. Gaan al die jare Umhlanga toe. Kan nie kers vas hou nie."
"Ballitto is amazing, lots to offer. People should go experience Balitto."
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
Ocean Gaze Bed and Breakfast"Die lagoon het ongelukkig leeggeloop na swaar reëns. Daar was 'n onaangename ruik, wat die strandfront ietwat bederf het. Andersins 'n baie aangename, vriendelike plek. Veral die inwoners is baie gaaf. Waffelhouse is 'n moet!"
St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
Gough Heights 7"In the centre of all surrounding towns, perfect."
Sheffield Beach, Ontsnap Uit Durban
Villa Royale 2"Vanaf die N2 (Salt Rock afrit) is daar heelwat bouwerk aan pad en wooneenhede wat baie fokus op die pad en veiligheid vereis."
"Baie oulike kusdorpie met baie gerieflike strand en pas opgeknapte peer (Desember 2017) vir die vissermanne!"
Banner Rest, Ontsnap Uit Durban
Miramarcove 22"Windows and curtains need to be washed, other than that perfect."
Margate North Beach, Ontsnap Uit Durban
Ithaca Studio Apartments"Netjies, kinders het lekker baljaar en kastele gebou."
Pietermaritzburg North, Ontsnap Uit Durban
Home From Home Accommodation"Just about anything you need is close by. Easy access to the N3."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Prachtige plek veel dingen te doen in de Wetlands."
Lawrence Rocks, Ontsnap Uit Durban
Whale Rock 32"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."
Pietermaritzburg North, Ontsnap Uit Durban
Tracey's B&B"Loved the road work which is by far better than most places."
"Ballito is bedrywiger as wat ek gedink het. Swemstrand is nie baie goed nie. Baie rotse. Baie goed versorgde strande. Lang prominade vir lekker stap langs die see. Ons verkies steeds die Suidkus."