Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Escape From Durban

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.

Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban

Logos Guesthouse

"Stad is baie vuil. Die paaie is oor die algemeen in 'n toestand."

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Sunset Lodge Log Cabins

"Die St Lucia Estuary moet beslis op jou "bucketlist" wees."

Howick, Ontsnap Uit Durban

The Lodge @ Curry's Post

"the Midlands Meander is very pleasant"

Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban

Bermuda 303

"Pragtige strand wat perfek is vir gesinne met klein kinders"

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Gerda's Place

"Heeltemal verlief op die plek met sy wonderlike natuur om te beleef!"

Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban

Queen Elizabeth 4

"Die enigste kritiek wat ek wil lewer is oor die riolering wat (net soos in Hartbeespoort) op die mees ongelëe tye by die pompstasie uitloop. Anders as Hartbeespoort, is die munisipale werkers gou op die toneel."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Uvongo Square

"Het dit absoluut geniet!"

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Uvongo Cabanas A14

"Baie rustig en naby alles geleë."

Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban

Carrick-A-Rede 1

"Manaba is 'n baie rustige plekkie wat stil is, maar tog baie naby alles sodat jy steeds goed kan doen. Ons het al 'n paar keer in Manaba gebly vir vakansie en is altyd mal daaroor. Die klein strandjie is wonderlik vir my 5-jarige seuntjie om net in die sand te speel wanneer ons nie wil swem nie."

St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban

Removed

"Baie duur, maar die beste vakansiebestemming."

Herrwood Park, Ontsnap Uit Durban

La Loggia B&B

"Padwerke is 'n frustrasie."

Pennington, Ontsnap Uit Durban

Crimson Sunbird

"Umdoni Park Golf Club is 'n juweel. Dit is regtig die moeite werd om te speel en die restaurant se kos is heerlik. Daar is iets vir elkeen op die spyskaart."

Umdloti, Ontsnap Uit Durban

Cozumel 212

"Benodig dalk 'n franchise-restaurant en meer aktiwiteite. "

Umdloti, Ontsnap Uit Durban

Lazy Lizard 63

"Lekker naby die lughawe en maklik bereikbaar."

Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban

Aruba 32

"Not much entertainment out of season."

Pennington, Ontsnap Uit Durban

18 on Douglas

"Uitstekende bestemming vir gholfspelers. Umdoni Park is 'n fantastiese baan met 'n uitstekende restaurant. Dan is daar boonop 'n tweede gholfbaan, naamlik Selborne, beskikbaar."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Uvongo Square

"Awesome time all around."

Glen Ashley, Ontsnap Uit Durban

Blue Dolphin Ridge Guest House

"What a wonderful place, very quiet and safe. My family enjoyed it so much and the rooms are very clean."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

205 Laguna La Crete

"Excellent traveling destination. Will always return for more!"

Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban

4 Summer Place

"Iemand kan dalk maar net bietjie die strand skoonmaak. Daar spoel vreeslik baie seegras en stokke uit, wat dit bietjie ongemaklik maak om daar sambreel op te slaan en die dag daar te spandeer. Verder baie lekker!"

Ballito, Ontsnap Uit Durban

The Boulders 206

"Ballito bied wonderlike eetplekke en mooi uitsigte, maar amper geen goeie swemstrande nie. Vir dit het ons beter ervaar in Umhlanga."

Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban

Birdcage

"Nice quiet place to be."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Uvongo Square

"Lekker om vakansie te gaan hou en te rus. Die algemene winkels is binne bereik hoewel nie noodwendig in Uvongo nie, maar in Magate of Shelly Beach."

Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban

C-Front 4

"It's a beautiful area, the beach is so lovely."

Blad
Blad 266 - Wys 7951 tot 7980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang