Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Luwandla No 15"St Lucia is een van die beste vakansiebestemmings in die land."
"Lidgetton self (dorpie) is glad nie die plek om heen te gaan nie, maar die omgewing rondom dit is pragtig en bied die regte plaaslewe waar mens kan ontspan en rondloop en die buitelewe geniet."
"Umhlanga is baie sentraal geleë en naby die lughawe en ander fasiliteite. Die strande word skoon en netjies gehou en voldoende sekuriteit om jou veilig te laat voel. Daar is lekker eetplekke en dis toeriste vriendelik. Ek beveel Umhlanga beslis aan. "
"We really enjoy Uvongo and Shelley Beach, lovely beachfront promenade to walk or cycle, great malls and coffee shops."
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
26 La Mer - Ground Floor"Die Illovo swem strand area nie so goed as wat ek verwag het nie, maar daar is so baie ander strande in die omgewing om van te kies wat dan sommer ook 'n daguitstappie word. "
"We needed to stay in Wembley for family reasons. Not really our choice as a travel destination."
"Lidgetton has a lot of accommodation for travelers to choose from. It is a nice place to stay in."
"Báie beter as Umhlanga of Ballito. Nie so 'n vertrapping van mense nie. Skoon en veilige dorpie. Sal beslis weer daarheen gaan."
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
13 Yellow Wood"The young lady who serviced the villa during our stay was quiet, unobtrusive, efficient and a real asset to us all. We 'Johannesburgers' (especially) wish that Zimbali wasn't such a drive from Gauteng but we really appreciate having been able to visit the estate for our (special) holiday week."
"Vriendelike mense. Mooiste plantasie, bome en plante. Stil en rustig, skoon en ai, die see is onstuimig."
"Pragtige omgewing, ideaal as basis vir verkenning van die Midlands Meander-roetes met vriendelike mense."
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
40 Jacopever"Although the owners live next door you have your privacy. Very nice people to deal with."
"Ballito a fantastic destination. You must however be prepared to travel a bit. Very convenient for me and my husband and may be for older children. Personally I do not think it is a great swimming beach for small children."
"Dis net jammer die krag was vir 20 ure aaneen af. Dit sal ook lekkerder wees as daar nie meer waterbeperkings is nie."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Villa Flamenco 1"Baie skoon strand, lekker vir stap en visvang. Jy kan swem ook, maar dit was 'n bietjie rof met hoogwater. Daar is swempoele as jy daarvan hou."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Luxury Tented Village @ Urban Glamping"Een van die Olifantkus se vakansie-juwele."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Drie Palms Nr 4"Manaba is sentraal geleë tussen Margate en Uvongo en daarvandaan kan enige bestemming redelik bereik word."
"Always choose the north coast, Umhlanga being the most central with lots to do."