Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
Clover Bay 5"Die strand is baie skoon en die omliggende plekke baie bereikbaar."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Palms Holiday Flats"Ek kan nie dink hoekom vakansiegangers na plekke soos Mauritius "ten duurste" wil reis as St. Lucia Estuary jou soveel meer bied nie. Daar was sekerlik 'n keuse van meer as tien verskillende bootreise op die see en vleilande en 'n ander halfdosyn natuurreservate om die wild en tropiese plantegroei te bewonder met die omliggende bosbou plantasies wat bydra tot al die nostalgie van die omgewing. 'n Wonderlike ervaring. "
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Studio 2520"Daar is definitief iets vir almal - baie om te doen en sien in die omgewing. Die strand is ook pragtig en skoon, perfek vir die hele gesin."
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Peace of Heaven"Die middestad is nie wonderlik nie, maar die buitewyke en algemene omgewing is lieflik."
"Uvongo is sentraal en naby aan al die ander strande in die omgewing. Daar is 'n heerlike getypoel op die strand en 'n swembad wat werklik goed in stand gehou word."
Meer-en-See, Ontsnap Uit Durban
Sailfish Inn"'n Besonderse netjiese dorp wat goed funksioneer en besonders goed in stand gehou word. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Ndlovu Chalet"Beautiful and very neat town, cleanest I have seen in all of South Africa. "
Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban
Marichel 9"Lieflike privaat strand met swembad en rotspoeletjies vir kinders om in te baljaar. "
"Was vorige jaar ook by Ramsgate en dit was baie lekker. Ons het dit baie geniet laasjaar."
"Good to be back in Umhlanga Village, friendly people generally and a good variety of restaurants and events."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Shaka's Rock is a lovely, wonderful area. We were very impressed with the shopping areas, malls, shops and beaches."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
Eden Dunes 58"Wonderful laid back town, close to all amenities. Would love to retire there one day."
"Baie lekker dat Shelly Beach, Uvongo, Manaba Beach, Margate en Ramsgate so aaneen loop, met 'n wye verskeidenheid winkels en sentrums te kies en te keur na elkeen se smaak."
"Baie netjiese en skoon dorp. Die plaaslike munisipaliteit verwyder vullis in tyd en hou die dorp skoon. Met ons aankoms was daar in een straat 'n massiewe slaggat en dit was die daaropvolgende dag herstel."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Oppi Rotse"Lieflike plantegroei. Pragtige dorpie. Net jammer van die baie mere wat nie water het nie weens droogte."
"Second to Cape Town , I will always go to Margate and surrounds on a local holiday, as I have been doing so for the past 15-20 years."