Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Villa L'apparita"Het nie baie tyd daar spandeer nie maar was heel oulik."
"Het naweek baie geniet. Baie goeie restaurante, lekker vakansie atmosfeer met pragtige promenade. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Ndlovu Chalet"A.g.v. droogte was water bietjie 'n probleem, maar wonderlike plek oor die algemeen, sal enige tyd weer besoek."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stokkiesdraai"Ons het elke dag na Cape Vidol gery. Lekker."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
St Lucia Wilds"Just asking to keep the place clean. Saw lots of rubbish lying around."
"I would recommend this as a good travel destination. Uvongo is in the heart of the South Coast of KZN and easy access to both ends of the South Coast of KZN are possible."
Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban
10 Akrotiri"Ons het die getypoel vreeslik geniet! Het gesnorkel dat ons onsself soos pienk "prawns" verbrand het. Mooi skoon strand. Pragtige plek!"
"Ek was heerlik verras toe ek uiteindelik op die LekkeSlaap-besprekings afkom nadat ek desperaat was vir 'n plekkie in KZN. Ek kan nie glo ek het nog nooit van julle gehoor nie en nog minder van Elysium. Ek was bekommerd toe ek Elysium in lewende lywe sien. Stil plekke maak mens bang, maar Brenda het ons gerusgestel en teen die tweede aand het ons oopdeur geslaap. Kinders sal dit nie geniet nie, want dis te stil, maar ek het die rustigheid baie geniet."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Ithaca Studio Apartments"Skoon, netjiese dorpie. Als is sentraal. Lekker vakansiedorpie. "
Banner Rest, Ontsnap Uit Durban
Ramsey Avenue Holiday Flat"Port Edward was altyd 'n stillerige plek, en daarom het ons dit gekies, maar dit was jare gelede - die plek is nie meer so stil nie, maar gegewe die tyd van die jaar, moet mens verwag almal is met vakansie en wil by die strand uitkom. Restaurante in die omgewing is maar beperk maar ons kon regkom in Ramsgate nadat die eetplekke in Port Edward baie raserig (musiek) was en ons nie aangestaan het nie. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Luwandla No 15"St Lucia is 'n goeie plekkie om met jou gesin te kuier, dis net bietjie duur ."
"Uvongu is 'n baie rustige dorp en al die geriewe is bymekaar. Die strand is baie skoon en mens word nie vertrap nie."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
The Bridge 8"We have enjoyed many a holiday in St Lucia and will continue to do so, as it is one of our favorite places to go. "
"Uvongo het alles. As jy van inkopies hou is daar twee groot winkelsentrums binne 5km radius. Vir die jong mense is Margate net om die draai. Die strand is veilig en beskut teen die wind. Restaurante is daar vele om van te kies. Ek was nog nooit voorheen in Uvongo nie maar was regtig beïndruk. Ons almal mis die plek. "