Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
"Ramsgate was fantastic. So many nearby activities. Luckily a very quiet stay without crowds."
Glen Ashley, Ontsnap Uit Durban
Kites View Bed and Breakfast"Aangenaam, vriendelik en professioneel."
"Because it is close to King Shaka Airport, it is ideal for staying in. There is also a nice selection of restaurants."
"Ons het dit baie geniet. Behalwe vir die geraas reg by die pier in die aande. Anders was dit lekker, dankie. Sal weer gebruik maak van julle goeie diens, LekkeSlaap."
Umhlanga Rocks, Ontsnap Uit Durban
Ridgesea Guest House"Excellent location with beautiful beaches and promenade."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Uvonique 6"Strand is heerlik, getypoel is heerlik. Naby genoeg aan winkels."
"Dit is 'n baie skoon area, veral die stande, en 'n baie rustige area, weg van geraas."
"Ramsgate is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker klein en nie so besig soos Margate nie."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
Marina 2"Het dit baie geniet. Goeie waarde vir geld. Sal verseker weer van hierdie akkommodasie gebruik maak."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Natspat Unit 2"Manaba is 'n lekker stil gebied, en sentraal tussen Uvongo en Margate."
Zimbali Estate, Ontsnap Uit Durban
Phezulu Villa"Uitstekende bestemming aan die Natalse kus sonder die toestroom van massas mense. Dis stil met pragtige strande en swembaddens. Dit sluit ook tennis, muurbal, staproetes, fiets en gimnasium in."
St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
Knoxgore Garden Cottage"Die strand is fantasties en skoon badkamergeriewe."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Elhanan"Lieflike dorpie. Vriendelike inwoners. Naby aan groot sentra. Baie dankie, regtig die moeite werd om te besoek."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Dumela36"Its very clean and with the lagoon, enjoyable for small children."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Alles Reg D2"Try out the Pumphouse Bar where you will enjoy good food at reasonable prices and live music and dancing on Saturdays."
"Goed geleë en kry baie besoekers deur vakansie. Wil net meer goeie eetplekke soek in dorp."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Wonderlik vir families met jong kinders. Die getypoele is 'n fees. "
"Ramsgate self is baie klein, maar naby aan Margate en baie winkels vir diegene wat van inkopies hou. Die strande op Ramsgate is goed geleë met veilige parkering en paar plekke om net rustig op die strand te gaan lê."