Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kleinplaas Guest Farm"Potchefstroom is 'n wonderlike dorp. Dis nou nie 'n stad nie, daar is maar potholes in die pad en soos alle dorpies het jy maar sy voordele en nadele. Ek het in Potch grootgeword so dit bly vir my 'n plekkie na aan my hart. Daar is ietsie van als en as jy kans sien om bietjie te ry en die wêreld te herken, is daar soveel goed om te doen en te sien."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rambling Rapids"The water is not drinkable and we also had a shortage of water for a day but even so, Parys will see us again."
Reitz, Ontsnap Uit Johannesburg
De Buck Guest Farm"Gaan besoek Huskyromi, vir 'n ervaring met wolve."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bauhenia Potchefstroom"Potchefstroom is 'n outentieke dorpie met karakter, die vriendelikste mense, en 'n top universiteit."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
Kuiersaam Gastehuis"It was quite nice. Definitely not a holiday destination, but sport facilities at Sasol were very impressive and the people just lovely. Was clean and mall was nice."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Whitehouse Inn"Dis 'n vissersdorpie. Daars nie baie daar rond om te doen nie. Visvang is dit hoogtepunt daar."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Adato Guest House"Behalwe vir al die baie slegte paaie is Potchefstroom 'n mooi dorp. Die NWU maak die dorp."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Amazing. Saw a cheetah kill on a self drive."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Matlapa Lodge"Geen uiteetplekke na 6 in die aand in die dorp. Slegs 'n Wimpy en Steers wat albei vroeg toemaak."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Niki's Stonehouse B&B"Jammer die dorp is so verwaarloos, maar steeds 'n pragtige plek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Lefokeng Bush Camp"Management super friendly. Really a nice site."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Parys is a wonderful place to visit, always welcoming."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Ontsnap Uit Johannesburg
Ma Tala Tala Wildlife Reserve"Rustige omgewing, maar nie baie om te doen nie. Kan fietsry, stap, kuier en rus."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Readman Gastehuis Lodge"Was in Klerksdorp vir danskompetisie."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Harmony and Melody Self-catering"Mooi plattelandse dorpie, maar die paaie kort dringend aandag."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Mountain Canadian Log Home"Daar is baie om te doen in die omgewing vir alle ouderdomme. Die tonnel by die damwal was egter teleurstellend. Dam in daardie omgewing baie vuil."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Vita Olistica"Ons het gevind dat daar baie eetplekkies is. Doen maar huiswerk voor die tyd om interessante plekkies uit te snuffel. Route 96, Adam & Eve, Roosmaryn om net 'n paar te noem."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Daar is te veel onbekendes met die roetes en paaie waar mens mag ry."
Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Thato in Sasolburg"Ons was slegs in Sasolburg, omdat die hokkie toernooi daar was. Sal nie daar vakansie hou nie. Paaie het baie slaggate en moet party plekke langs die pad ry om dit te vermy."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Place"Toeriste dorpie met oulike winkels en eetplekke. Beurtkrag egter 'n probleem."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng is 'n uitstekende uitstappie naby Johannesburg en Pretoria. Sal aanbeveel."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
The Highland Inn"I love Bethlehem. My husband and I lived in Bethlehem. I traveled through to say hi to friends after I spent time with family in Welkom."