Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5614 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"Interesting area: Vredefortkoepel."
Lynnwood, Escape From Johannesburg
AAA Accommodation"Goeie omgewing, ons was naby Lynnwood en Menlopark se skool waar ons Vrydag wou wees. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"We were disappointed not to see any of the Big Five, but I guess that is how it goes in a game reserve. Other than that, the staff at the gates are friendly and welcoming and we did enjoy our stay."
Kroondal, Escape From Johannesburg
Adem Guest Farm"Spar's milkshakes are to die for! A definite must-have!"
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Pryse by sekere besighede en eetplekke was ongelooflik buitensporig."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Oulike plekke, maar 'n mens voel deesdae onveilig in die aande."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Wonderlike natuur-ervaring."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
Seroloana Guest House"Some roads a bit rough for a small car, but hey, it is a game reserve."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Graceland Guesthouse"Wat 'n lekker dorp, altyd lekker om te besoek. Die mense is vriendelik, die landskap mooi en baie om te doen in en om Potchefstroom. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Die aanwysings is duidelik en die grondpad is rybaar met 'n gewone voertuig. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Paradise Village"We went to Alpha resort for our second night, which I would highly recommend. We went zip lining which was amazing. Staff were exceptional. We enjoyed the Portuguese restaurant at Chameleon Village. Very festive."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Die Pilanesberg Centre is baie verwaarloos en toilette is nie skoon nie. Dis wel 'n wonderlike natuurervaring en so maklik om diere te sien. "
Parys, Escape From Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Pragtige dorpie! Hoi polloi is 'n moet! Sal gou weer terugkeer! "
Montana, Escape From Johannesburg
Batter Boys Boutique Hotel"Dis nie regtig 'n toeristebestemming nie, maar die omgewing is mooi en as mens besigheid wil doen, baie gemaklik."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cock & Bull"Dit is 'n plek waar mens altyd op vakansie voel al is jy net daar vir die dag."
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Baie cute en lekker naby vir 'n nawekie weg. Ons het dit baie geniet. Oppi plaas se restaurant was wonderlik, veral vir kinders en hulle gasvryheid is onmeetbaar. Só lekker daar gekuier! "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ons was aangenaam verras oor hoe maklik dit vir ons as Pretorianers bereikbaar is. Ons sal beslis weer soontoe gaan."
Parys, Escape From Johannesburg
Klein Parys"Jammer vir die res van die dorpie wat maar agteruitgaan, maar Breë straat se winkels is almal lekker rondloopplekkies en almal doen baie moeite met hulle winkels en om dit mooi te maak."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Aloe Guesthouse Klerksdorp"Alles lekker gemaklik en toeganklik. "