Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
117 on Oak"Ongelooflike dorpie, perfek vir ‘n bietjie blaaskans."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Sal die self-wildritte aanbeveel. Groot 5 is min en baie moeilik om te sien."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Lethula"So baie om te besigtig en te besoek binne kort afstande."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Ideaal vir 'n een dag-uitstappie. Selfs al besoek jy ook die myn."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tranquil Apartment"Nice and relaxing place. My daughter and I loved it there."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Paaie kan gerus 'n bietjie wyer gemaak word. 'n Mens moet elke keer met jou voertuig in die veld in padgee as daar verkeer van voor af kom. Piekniekplekke is pragtig."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
OpiStoep"Lovely little dorpie town an hour outside of Johannesburg. Great getaway to get out of the concrete jungle to enjoy a braai, some drinks and a lot of golf."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Dam 'n Devine"Cute little main road with stores. We didn't do much else. It seems that most of the attractions are adventurous outings and shopping."
Heilbron, Ontsnap Uit Johannesburg
96 On Bree Guesthouse"Die dorp self gaan baie agteruit, soos maar met die res van die kleiner dorpe in SA. Plase rondom Heilbron is pragtig en daar is vooruitgang."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Very good, especially being so close to the city."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Gaan besoek gerus die kerk en kyk na die standbeelde en versteende hout."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Great travel destination and no need to drive all the way to Mabalingwe."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Feather Hill Boutique Hotel"Great town with some new and unexpected things to do."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Hartbeespoort het beslis genoeg om jonk en oud besig te hou. Die gunsteling was Cameleon Village met die Leeu Park, winkeltjies en verskeie restaurante. Die verkopers by die dam wal kan bietjie lastig wees maar dis die moeite werd om daar om te ry. Vir die boekwurms is daar 'n goedkoop boekwinkel by Damdoryn Junction wat ook Langspeel Plate en Xbox/PS speletjies teen spot goedkoop pryse verkoop."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Rustige en pragtige omgewing."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fat Mulberry Guest Farm"Fouriesburg is a peaceful place to be."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Baie natuurlewe en baie voëls. Baie spesiaal."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Die olifante was 'n ongelooflike ervaring by die "Elephant and Monkey Sanctuary." Harties Boat Cruises is 'n ramp met bote wat oorlaai is ten opsigte van COVID-regulasies. Jy kan nie kanseleer nie en hulle betaal ook nie jou geld terug nie."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Omgewing daar pragtig."