Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Vanderbijlpark S. W. 5, Ontsnap Uit Johannesburg
Huis Afrika"Die hele Vanderbijlpark is maar vuil en besoedel."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Ruah Park Cottage"Dis so lekker naby aan Pretoria en die kloof met sy baie bome, water en diere is regtig ’n aangename verrassing!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Lilly of the Valley Guesthouse"Baie om te sien en te doen."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Redelik baie om te doen, plekke in die omgewing moet net bietjie meer adverteer."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Onthou net van die bewaringsfooie wat betaalbaar is in kontant as jy uitgaan."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Green, lush, well stocked with healthy beasts! Close enough from home but far enough into the bush to actually feel rested and away from the metropolitan cities."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Die Vaalrivier is pragtig en definitief iets om te sien. Die dorpie het baie antique shops en het nogsteeds die outydse tradisionele Vrystaat gevoel. Dit vat jou uit die besige stadslewe uit."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Potch is ’n baie interessante omgewing en kan aan die meeste gaste ’n baie lekker kuier voorsien."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Berlin"Swak! Ruit uitgeslaan voor ’n vooraanstaande restaurant, 17:30 in die hoofstraat."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Wonderlik om so naby aan die stad wild te kan besigtig."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n interessante, woelige dorp met baie om te sien en te doen, veral op die social scene. Dis 'n heerlike naweekwegbreek bestemming."
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
Twee Mossies Herberg"It is a lovely place. Very cool and safe."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Place"Mooiste plek met baie dinge om te doen. Ons sal beslis weer gaan."
Vrede, Ontsnap Uit Johannesburg
Vrede Hotel"Die agteruitgang van die pragtige ou dorpie is opmerklik en hartseer, maar die regering en plaaslike munisipaliteit is hiervoor te blameer."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n regte juweel. Daar is genoeg winkels en kuierplekke om almal besig te hou, maar daar is ook stilte en rustigheid. Almal is vriendelik. Sal definitief weer teruggaan."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Die reservaat is baie goed geleë as mens in Gauteng bly, lekker vir 'n vinnige wegkom en ons het mooi diere gesien."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Road Lodge Potchefstroom"There's not really much to do around there especially for the youth."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Dit is 'n regte universiteitsdorp met pragtige boomryke strate, wees net op jou hoede vir die slegte paaie in die dorp."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"My gradering van Parys is gedoen op grond van oornagbestemming, nie as toeris nie. Paaie is vol slaggate, stopstrate is bietjie onduidelik."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Dam 'n Devine"Die dorp het baie uitgebrei met interessante winkels en restaurante. Probeer Koepel slaghuis vir vleis- en deliprodukte."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Reeds River Lodge"Naby ballonveld en ander toeriste-aantreklikhede."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Altyd lekker en interessante winkeltjies. Sal beslis weer gaan!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Call of the Fish Eagle at Ifafi"Very relaxing environment."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Ons was net daar om ’n begrafnis by te woon, maar sou graag langer wou bly. My man was daar tydens sy diensplig. Ons kon nie regtig baie rondry nie. Dit was hartseer van die afebrande stasie."