Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Goedgeleë"Was aangenaam verras met die hoeveelheid restaurante en akkommodasie beskikbaar in Fouriesburg. Dis ook 'n lekker basis om die omliggende gebiede te verken."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
117 on Oak"Sal weer teruggaan en die toere doen wat beskikbaar is."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Een van die beste natuurreservate wat daar is in Suid Afrika!"
Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg
44 on Billingham Gastehuis"As 'n oud inwoner van Sasolburg, is dit vir my teleurstellend om weer die dorp te besoek, en die agteruitgang te gewaar. Glad nie ideaal as toeristebestemming nie! As dit nie was dat ons besigheid moes doen in Sasolburg nie, sou ons beslis elders gaan inboek het."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Ek is mal oor Parys, was al 'n hele paar keer daar maar was hierdie keer geskok oor die toestand van die strate en ook hoe sleg dit lyk by die rivier en bruggie, dis baie hartseer."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Guesthouse Serenity"Baie mooi bestemming. Bly net weg van Jasmyn af vroeg op ’n Sondagoggend, dis vreeslik besig."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Perfect place, perfect weather."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Besonderse lekker plek!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Pragtige plek, met oulike winkeltjies en eetplekke."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Place"Parys is 'n oulike plekkie vir 'n naweekwegbreek. Goeie eetplekke."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Sky Lodge"Uitstekende ligging- daar is iets vir elkeen se smaak en baie om te doen."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Such a lovely surprise. Picnic areas were clean and well maintained and nicely situated. Public restrooms neat, clean, with loo paper and sanitizer soap. Sedan roads well maintained as well. The animals have a lovely place to roam. It was lush and green after recent rains. My only negative is the main access dirt roads are so badly ridged and in desperate need of a grader to smooth them out."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Altyd lekker om in Parys te kuier en die talle klein kuns- en antieke winkels te besoek."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
2 Owls Guesthouse"Lovely vibey student atmosphere and good service at the restaurants which we visited during our stay."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Egweni River Lodge"Great shops and the people very friendly. We will be back."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Harmony and Melody Self-catering"Bethlehem op sigself is 'n pragtige dorpie. Hulle sal net aandag moet gee aan paaie en padtekens."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate"Ons kom van Parys af. Dit is lekker om weg te kom van besige lewe."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Wild is maar skaars. Paaie is netjies. Daar is nie olifante nie."